AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe borg vir witwyn-kompetisie

ENB het as die borg vir die jaarlikse Sauvignon blanc Top 10-kompetsie toegetree. 

Eerste Nasionale Bank het as die borg vir die jaarlikse Sauvignon blanc Top 10-kompetisie toegetree. 

Luidens ’n verklaring is dit die vyfde keer wat die Sauvignon blanc-belangegroep (SBIG) die kompetisie, met die samewerking van ’n borg, aanbied. Dit is voorheen deur die Wine Magazine geborg. 


“Ons is werklik dankbaar vir ENB se toetrede as borg om te verseker dat die kompetisie voortgaan. Ons sien daarna uit om met ENB hande te vat in die bevordering van Suid-Afrikaanse Sauvignon blanc, en vereenselwig ons met die doelwit om Sauvignon blanc die plaaslike en internasionale erkenning te laat kry wat dit verdien,” sê Erika Obermeyer, voorsitter van die SBIG. 


Intussen is die top-20 Sauvignon blanc-wyne aangekondig. Die 10 wenners vir die ENB Sauvignon Blanc Top-10-kompetisie sal uit dié groep gekies word. Die toptien wyne word op 4 November 2011 bekend gemaak.


169 wyne

Altesame 169 wyne is vir die kompetisie ingeskryf. Van dié wyne het 27 vier of meer sterre van beoordeelaars ontvang. Van die inskrywings is van 100% Sauvignon blanc druiwe gemaak, maar van die wyne het ook ’n minimum van 85% van dié druiwe.


Vyf beoordelaars uit ’n wye verskeidenheid van bedrywe het die taak om die toptien wyne aan te wys. Die wyne is blind geproe – wat beteken die beoordelaars het geen aanduiding van oesjaar, kelderhantering of ’n tegniese ontleding gehad nie.

Daarvolgens het beoordelaars hul beoordeling op ’n 20-puntstelsel gegrond, wat  na ’n stergradering omgeskakel is.


Mnr. Pieter de Waal, sekretaris van die SBIG en sameroeper van die kompetisie, sê die top-20 wyne sluit alle prysklasse – van R30 tot R200 per bottel in – met houtverouderde en ongehoute voorbeelde.

“Daar is ongetwyfeld ’n Sauvignon blanc in die top-20 wat elke beursie en elke smaak sal pas. Dit bevestig Sauvignon blanc se vermoë om as druifkultivar die beste van die streeksdiversiteit van Suid-Afrika se wynlande na vore te bring.”


1 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot