AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Olyfbesigheid ontvang hoogste lof

Olives South Africa, ? onderneming van Hartswater in die Noord-Kaap, het met die hoogste lof van die die Africagrowth-instituut weggestap.

Olives South Africa, ? onderneming van Hartswater in die Noord-Kaap, het met die hoogste lof van die Africagrowth-instituut weggestap.


Die onderneming is op ’n onlangse SMME-toekenningsplegtigheid vir klein sakeondernemings wat jaarliks in vennootskap met regeringsorganisasies en ander instansies aangebied word, aangewys as die instituut se algehele SMME-wenner vir 2011.


Die toekenning is die hoogste lof wat toegeswaai kan word aan entrepreneurs in Afrika en is onder meer daarop gemik om Afrika as ’n beleggingsbestemming vir die res van die wêreld te bemark.


Die mededinging was in ses kategorieë, naamlik vir die dienstesektor, jong besighede, handelsektor, die beste nuwe besigheid, nywerheidsektor en die laaste kategorie, die mees innoverende besigheid, wat ook deur Olives South Africa ingepalm is.


Verskeidenheid produkte

Benewens die reeks olyf- en olyfolie-produkte vervaardig die onderneming ook handgemaakte olyfseep, ? velverjongende kosmetiese reeks, ? reeks olyfkapsules, en selfs olyfkonfyt. Olyfmampoer is ook van die uitsonderlike produkte.


Mnr. Ben Visser, uitvoerende hoof van Olives South Africa, sê hul produkte word volgens die hoogste internasionale standaarde vervaardig en dit kan met die beste ter wêreld vergelyk word.  Olives South Africa is tans in die proses om HACCP-akkreditasie te verkry.


Die onderneming voorsien Woolworths sedert 2003 van olyfolie en olyfprodukte, wat ook na China, Indië en Rusland uitgevoer word.


Onderskrif: Van links is mnr. Ben Visser, uitvoerende hoof van Olives South Africa, me. Riana Grobler, senior bemarkingskonsultant by Ou Mutual, en me. Elizabeth Thabetha, Adjunkminister van Handel en Nywerheid. Foto: Verskaf


27 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.38
-1.0%
Rand - Pond
21.49
-0.6%
Rand - Euro
18.87
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,014.88
+0.1%
Palladium
1,636.90
-0.5%
Goud
1,924.36
-0.2%
Silwer
23.67
+0.3%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons gesels en kyk wat gebeur.
Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees. ❤️
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot