AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9864
0,00
CORN
07 Feb
-
4660
0,00
SOYA
07 Feb
-
9650
0,00
SUNS
07 Feb
-
11400
0,00
WEAT
07 Feb
-
6735
0,00
WMAZ
07 Feb
-
4395
0,00
YMAZ
07 Feb
-
4424
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Olyfkwekers haal uit en wys

Die beoordeling van die jaarlikse SA Olyftoekennings het verlede week plaasgevind en die beoordelaars het hul hande vol gehad met die groot aantal inskrywings.

Die beoordeling van die jaarlikse SA Olyftoekennings het op 23 en 24 September in die Paarl plaasgevind en die kompetisie het vanjaar met sowat 200% meer inskrywings as verlede jaar gespog. Die onafhanklike beoordelaars het inderdaad hulle hande vol gehad om die wenners te kies.

Die kompetisie word vanjaar vir die derde keer aangebied en wenners kan met trofeë vir die beste ekstra suiwer olyfolie en die beste tafelolywe wegstap. Daar is ook verskeie goue en silwer medaljes op die spel en 'n kategorie vir gedroogde olywe verskaf 'n nuwe dimensie.

Suid-Afrika se olyfpresteerder van die jaar kan uit enige gebied in die bedryf kom. Me. Linda Costa, die sameroepster van die toekennings, sê "dit wil voorkom asof die 2008-olies sagter as gewoonlik is weens die nat herfs wat ons beleef het. Die verbruiker kan werklik uitsien na 'n heerlike nuwe rondte olies. Ons is bevoorreg om olyfolies van wêreldgehalte te geniet - en dit teen 'n fraksie van die prys wat ons vir soortgelyke kwaliteit in enige ander land sou opdok. Ons besondere ekstra suiwer olyfolies is 'n besliste gunsteling by olyfolie-smulpape regoor die wêreld".

Die wenners van die kompetisie sal op 8 Oktober by die Laborie Landgoed bekendgemaak word.

Kontak me. Costa by 021 884 4655 vir meer inligting, of stuur 'n e-pos na info@olivesgonewild.co.za. Jy kan ook www.saolive.co.za besoek.

30 September 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.14
+0.1%
Rand - Euro
18.82
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
977.28
+0.4%
Palladium
1,646.83
+3.0%
Goud
1,876.97
+0.2%
Silwer
22.33
+0.7%
Brent-ruolie
83.69
+3.2%
Top-40
73,434
0.0%
Alle aandele
79,534
0.0%
Hulpbronne 10
74,594
0.0%
Industriële 25
102,656
0.0%
Finansiële 15
16,333
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot