AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Opname oor steenvrugbedryf

’n Opname word gedoen om die gemiddelde koste tydens pluktyd in die steenvrugbedryf te bepaal.

’n Opname word tans gedoen om boere se gemiddelde koste tydens pluktyd in die steenvrugbedryf te bepaal, sê InnoFruit. Die onderneming sê boere beplan vooruit om hul koste tydens pluktyd laag te hou en met dié opname sal bepaal kan word wat die gemiddelde vir dié tydperk is en of hulle daaraan voldoen.


Mnr. André Avenant, een van die hoofde van Innofruit, sê boere kan tot einde April vanjaar die opname op www.innofruit.co.za voltooi. Dit is gratis en belangstellendes hoef nie vir die webtuiste geregistreer te wees om deel te kan neem nie.


Voorlopige resultate


Volgens die voorlopige resultate van die opname kontrakteer boere vir sowat drie en ’n half maande arbeiders van buite om met plukwerk te help. Die gemiddelde betaling vir ’n spanbestuurder beloop sowat R160 per dag, terwyl gemiddeld R81,40 per dag aan ’n trekkerbestuurder betaal word.


“Die inligting sal elke boer wat met die appel- en peerbedryf te doen het, help om te sien of hy in pas is met die gemiddelde wat ons met die opname per gebied gaan kry,” sê Avenant.


11 April 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
17.55
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,718.72
+0.1%
Silwer
20.72
+0.4%
Palladium
2,295.00
+1.6%
Platinum
930.00
+0.8%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,672
+0.8%
Alle aandele
66,073
+0.7%
Hulpbronne 10
63,239
-0.7%
Industriële 25
80,455
+1.5%
Finansiële 15
14,099
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot