AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Oranjerivier verower muskadel-toekenning

Die Oranjerivier-wynkelder het twee topprestasies by die elfde Muskadel SA-toekennings in die Paarl ontvang.

Uit 26 inskrywings het die Oranjerivier-wynkelder die enigste platinum-toekenning ontvang vir sy Rooi Muskadel 2012, asook ’n goue-toekenning vir sy Wit Muskadel 2012.

“Dit is vir ons ’n eer en wonderlike ervaring om erken te word deur Suid-Afrika se Muskadelvereniging; voorwaar ’n erkenning om op trots te wees,” sê mnr. Jim de Kock van dié kelder.

Die Breederiviervallei het sy reputasie as Muskadel-kontrei gestand gedoen en drie goue medaljes ingeoes met Rooiberg Wynkelder Rooi Muskadel 2012, Mooiuitsig Wynkelder Oude Rust Rooi Muskadel 2012 en Du Toitskloof Kelder Rooi Muskadel 2012.

Volgens mnr. Henri Swiegers, voorsitter van Muskadel SA en wynmaker in die Breederiviervallei, verkies Muskadelwyne droë en warm weerstoestande, maar ook genoeg water om die wingerd oordeelkunding mee te besproei. “Dit lei tot ’n hoë suikerinhoud en lae pH-vlakke wat juis die sukses van ’n muskadel bepaal. Suid-Afrikaanse produsente is baie toegewyd en poog altyd om die beste gehalte te lewer.”

Beoordeling en puntestelsel

Die wyne word blind geproe en volgens ’n deeglik beproefde puntestelsel beoordeel. Die uniekheid van die verpakking speel ook ’n rol in die puntetoekenning. Die wenwyne kan in winkels uitgeken word aan die Muskadel SA-plakker wat op die bottel aangebring word.

“Vanjaar se inskrywings was besonder goed, met goeie kompleksiteit en diepte van geur,” sê mnr. Dave Biggs, beoordelaar en wynkenner.

“Muskadel is een van die beste wyne wat die Suid-Afrikaanse wynbedryf jaarliks oplewer, en die beste wêreldwyd. Die stigma dat muskadel net ’n soetwyn en net ’n winterwyn is, is lankal iets van die verlede. Enartis SA, met die samewerking van Muskadel SA, het dit verander en sal in die toekoms daarop voortbou,” sê mnr. Steven Baard, verkoopsbestuurder van Enartis SA.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot