AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Pink Lady's se prys val

Appels met die Pink Lady-handelsmerk, wat veronderstel was om 'n premie aan produsente te verskaf, het die afgelope seisoen teleurgestel op die internasionale groothandelmarkte.

Dié appels se pryse het met minstens 20% tot 30% gedaal.

Volgens mnr. Peter Dall, vrugteboer van Villiersdorp, vrugte-konsultant en voormalige voorsitter van die Sagtevrugte-produsentetrust, is die prysdaling nie van toepassing op appels wat aan supermarkprogramme verskaf is nie.

Dall het op die Overberg Vrugte en Wyn Ekspo op Villiersdorp gesê onwettige aanplantings in Sjina, essensieel afgeleide kultivars (EDV's) en 'n ooraanbod van veral Chileense vrugte dra die blaam vir die probleem op die groothandelmarkte.

"In Sjina is daar minstens 6 000 ha onwettig geplant. Hulle moes dit nooit gekry het nie. As jy hulle uitvra daarna, weet hulle niks nie, maar ons het al minstens ses Sjinese vraghouers in Europa gestop en die appels vir liefdadigheid gegee." Dall sê hy is nie seker hoe EDV's (byvoorbeeld mutasies) hanteer moet word nie.

Nog 'n groot bydraer tot die probleem was 'n ooraanbod van Pink Lady-appels in Julie en Junie. "Suid-Afrika het 'n klein probleempie met verbruining gehad en gevolglik het almal in Mei hul appels gepak en dit in Junie en Julie na die markte gestuur. Die antwoord is om Chili so ver te kry om net die helfte van die appels wat hulle vanjaar in Junie en Julie na Europa gestuur het, in die toekoms te stuur."

Dall sê ook daar lê 'n onontginde mark in Amerika en die Chilene moet aangemoedig word om eerder hul vrugte soontoe te stuur.

22 Oktober 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot