AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9668
0,00
CORN
06 Feb
-
4540
0,00
SOYA
06 Feb
-
9515
0,00
SUNS
06 Feb
-
11477
0,00
WEAT
06 Feb
-
6655
0,00
WMAZ
06 Feb
-
4367
0,00
YMAZ
06 Feb
-
4372
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Pruime wil groter spoor trap

Die Sagtevrugte-produsentetrust het 'n versoek aan die Minister van Landbou gerig vir 'n nuwe heffing vir die uitvoer van pruime.

Die Sagtevrugte-produsentetrust (SPT) het 'n versoek aan die Minister van Landbou gerig vir die instelling van 'n nuwe uitvoerheffing vir pruime in terme van die wet vir die bemarking van landbouprodukte van 1996. Die voorgestelde heffing sal vir vier jaar, vanaf 1 Oktober 2008, toegepas word en sal net op uitvoerpruime van toepassing wees.

Die doel is om die heffing van 50 sent per karton vir 'n ontwikkelingsprogram en die voorligting van verbruikers in die Verenigde Koninkryk en Duitsland te gebruik. Suid-Afrika verhandel sowat 45% van sy pruime in dié twee lande. Marknavorsing toon dat 'n program van die aard dié markte sal verbreed en ontwikkel, asook die internasionale "spoor" van Suid-Afrikaanse pruime sal ondersteun.

Die SPT het namens Suid-Afrikaanse steenvrugprodusente aansoek gedoen vir die heffing en diegene wat daardeur geraak sal word kan kommentaar, op skrif, aan die Landboubemarkingsraad rig.

Die kommentaar moet die raad voor of op 8 Augustus 2008 bereik om te verseker dat die raad sy aanbevelings aan die Minister van Landbou kan finaliseer.

Kontak Mathilda van der Walt vir meer inligting by mathilda@namc.co.za of 012 341 1115. Fakse kan na 012 341 1911 gestuur word.

24 Julie 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.0%
Rand - Pond
21.07
-0.1%
Rand - Euro
18.85
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
974.20
+0.0%
Palladium
1,631.96
+0.5%
Goud
1,878.79
+0.4%
Silwer
22.52
+0.8%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
0.0%
Alle aandele
80,241
0.0%
Hulpbronne 10
75,186
0.0%
Industriële 25
103,461
0.0%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot