AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Reën nou noodsaaklik vir mango-oes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Andries Groenewald
Foto: Andries Groenewald
Goeie reën binne die volgende twee weke kan ’n wesenlike impak op Suid-Afrika se mango-oes hê.

Goeie reën binne die volgende sewe tot veertien dae kan ’n wesenlike impak op Suid-Afrika se mango-oes hê, sê mnr. Pieter Buys, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mangokwekersvereniging.

In die noordooste van Suid-Afrika waar mango’s verbou word, het die laaste goeie reën einde Februarie geval. Sedert die begin van die somer het dit nog net bietjie-bietjie gereën op plekke.

In hierdie stadium lyk dit of die kommersiële oes van 10% tot 15% kleiner kan wees as verlede jaar, veral in die Hoedspruit- en Letaba-produksiegebiede. Buys is bekommerd dat daar nog 5% tot 7% van die vrugte op die bome kan afspeen as dit nie binnekort reën nie.

Daarby het die wisselvallige temperature die afgelope tyd ’n groot impak op blom en vrugset gehad. Buys sê temperatuurskommelinge het daartoe bygedra dat die mangoblomme nie optimaal bestuif is nie.

Op baie plekke was daar vanjaar drie blomstadiums waar daar in normale jare net twee is. Dit het veroorsaak dat daar nou bome is wat gelyktydig jong vrugte en nuwe blomme het. Dit is egter reeds te warm vir die nuwe blomme en die stuifmeel sterf eenvoudig af.

Die eerste mango’s word einde November in die Onderberg-gebied rondom Malelane geoes. Boere by Hoedspruit begin gewoonlik twee tot drie weke later vrugte pluk en twee tot drie weke later begin die oestyd by Letaba.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
20.07
+0.2%
Rand - Euro
17.66
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,695.26
-1.0%
Silwer
20.09
-2.7%
Palladium
2,189.46
-3.2%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot