AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekord-uitvoerseisoen wink vir appels en pere

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Danksy uitstekende opbrengste vorder die uitvoer van appels en pere goed.

Danksy vanjaar se bogemiddelde appel-en peeroeste vorder die uitvoer van dié vrugte goed. Tot dusver is 24,55 miljoen kartonhouers appels en 12,586 miljoen kartonhouers pere uitgevoer, sê dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou.

Appels is hoofsaaklik na die Verre Ooste, ander lande in Afrika en Brittanje uitgevoer. Pere is hoofsaaklik na die Europese Unie, die Verre en Midde-Ooste en Rusland uitgevoer.

Volgens Meyer word verwag dat ’n rekordvolume appels en pere vanjaar uitgevoer sal word. Na verwagting sal 42,55 miljoen kartonhouers appels en 17,47 miljoen kartonhouers pere vanjaar uitgevoer word. Dit is onderskeidelik 16% en 4% meer vergeleke met verlede jaar.

Meyer sê hy is bekommerd oor moontlike struikelblokke vir uitvoer weens onder meer weersomstandighede, toerusting wat onklaar raak, en ’n tekort aan vraghouers. Hy versoek dus dat Transnet nuwe toerusting aanskaf.

Mnr. Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape, die grootste uitvoerder van Suid-Afrikaanse appels en pere, sê dié vrugtebemarkingsmaatskappy is saam met Ceres Fruit Growers opgewonde oor die vooruitsig van ’n buitengewone oes en sterk vraag in die uitvoermark.

“Ons steun dr. Ivan Meyer se opinie dat doeltreffende logistieke stelsels, wat werkende infrastruktuur by hawens insluit, asook die beskikbaarheid van verkoelde vraghouers noodsaaklik vir ons bedryf se volgehoue sukses is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot