AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

SA bly wêreld se makadamia-koning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Landbouweekblad
Foto: Landbouweekblad
Die finale opname onder hanteerders vir die 2022-makadamia-oes het bevestig dat Suid-Afrika steeds die wêreld se grootste produsent van makadamianeute is met ’n oes van 68 840 ton vir die jaar.

Dit was ’n 28,5%-verbetering op die 2021-oes van 53 858 ton.

Die makadamiabedryfsliggaam, Samac, finaliseer sy skatting vir die 2023-oes en vroeë aanduidings is dat dit weer ’n groot oes sal wees.

Makadamiakwekers is bekommerd dat daar ná drie jaar van streng covid-19-inperkings in China, een van Suid-Afrika se grootste markte vir makadamianeute, ’n groot oorskot van die 2022-oes op die mark lê aan die vooraand van die oestyd vir die 2023-seisoen.

Mnr. Pierre Cronjé, voorsitter van Samac, het egter op ’n onlangse vergadering met finansiële instellings daarop gewys dat die oordragvoorraad deure oopmaak vir verwerkers om makadamianeute as ’n permanente produklyn aan handelaars te bemark. “Tot nou toe kon ons dit nie doen nie, want ons kon nie volgehoue lewering waarborg nie. Met meer boorde in produksie, groter oeste en beskikbare oordragvoorrade kan ons nou sulke waarborge lewer.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.62
+0.1%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,942.38
+0.1%
Silwer
22.38
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,552
+1.1%
Alle aandele
75,013
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,376
+1.6%
Finansiële 15
15,376
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot