AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

SA brandewyn tops in die wêreld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Die wêreld se beste brandewyn kom amptelik van Stellenbosch af.

Van Ryn se 20 jaar oue potketel-brandewyn is tydens die internasionale brandewyntoekennings (aangebied deur The Drinks Report) as die wêreld se beste brandewyn (gemaak van wyn) aangewys.

Om dié gesogte eerbewys in te palm, is die brandewyn blind geproe en volgens ’n streng telkaartstelsel beoordeel. Die beoordelaars het gekyk na balans, karakter, kompleksiteit en gehalte.

Volgens me. Marlene Bester, Van Ryn se meester-versnyer, is dié toekenning die hoogste eerbewys wat ’n stokery te beurt kan val.

“Hierdie 20 jaar oue brandewyn is tydloos en groots. Die brandewyn vang die tradisie van handgemaakte, outentieke potketel-brandewyn vas. Dis ’n tradisie wat ons vandag nog voortsit.”

Die bekroonde brandewyn is ryk en dekadent, met geure soos vanielje, speserye en rooswater.

Dis gemaak van Chenin blanc- en Colombar-basiswyn wat destyds in koper-potketels verstook is. Een van dié ketels is meer as 200 jaar oud en word steeds daagliks gebruik. Slegs die “hart”, die suiwer vloeistof wat opgevang is ná die eerste verstoking, is vir die brandewyn gebruik. Dis ’n tweede keer gestook en daarna laat verouder.

“Dis tydens die verouderingsproses dat die brandewyn lewendig raak. Die uitgesoekte eikevate gee karakter aan die kleurlose spiritus wat van die potketels af kom, namate die pragtige goue skakerings en gekonsentreerde geure oor 20 jaar ontwikkel,” lui ’n mediaverklaring.

Ander Suid-Afrikaanse brandewyne wat geskitter het by die toekennings, is KWV se 20 jaar oue brandewyn, Van Ryn se 15 jaar oue brandewyn en KWV se 15 en 12 jaar oue brandewyne. Hulle is onderskeidelik met goue, silwer en brons toekennings beloon. Richelieu het die kategorie vir solera-brandewyn gewen. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
🌻
Ek is n goed hartige mens. is lief vir die see, lekker kos , goeie geselskap. Ek is net opsoek na vriendskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot