AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA se kampioen-jongwyn

'n Shiraz van Spier in Stellenbosch is as vanjaar se Suid-Afrikaanse Kampioen-jongwyn aangewys.

Dié jongwyn het meer as 2 000 inskrywings uitgestof om as die wenner van die gesogte Generaal Smuts Trofee te seëvier. Boonop het dié wyn — die trots van Winecorp se rooiwynmakers Frans Smit en Kobie Viljoen — ook die trofee vir SA Kampioen Shiraz (gehout) verower.

Die uitslae is Saterdag 28 Augustus tydens die SA Jongwynskou galadinee in die Kaapstad Internasionale Konferensie Sentrum bekend gemaak. Die dinee is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANW) en Agri-Expo aangebied.

Slanghoek is vir 'n rekord sewende keer as wenner van die Pietman Hugo-trofee, vir die beste punte behaal met die vyf beste inskrywings, aangewys. Dié kelder het ook die trofeë vir die SA Kampioen Wit Versnit — 'n Sauvignon Blanc/Colombar — en SA Kampioen Soeterige Wit verower.

Laborie in die Paarl het vanjaar skitterend gevaar met twee kampioene, naamlik 'n Sauvignon Blanc en Shiraz/Pinotage. Nog 'n presteerder uit die Paarl was Boland Kelder, wat met 'n nuwe kultivar, Novelle, die trofee vir die SA Kampioen Ander Wit Kultivar verower het.

Jongwyne uit Stellenbosch wat as SA Kampioene uitgeblink het, is Neethlingshof Edellaatoeswyn, JP Bredell Port en Blaauwklippen Merlot.

Ander rooiwyne wat vanjaar besondere gehalte openbaar het en as kampioene bekroon is, is Oude Compagnies Post in Tulbagh se Pinotage (gehout), La Motte Cabernet Sauvignon (gehout) en Môreson Matin Soleil Cabernet Franc — albei van Franschhoek.

Volgens Charl Theron, voorsitter van die SA Jongwynskou se tegniese komitee, was dit opvallend dat kelders in die geval van rooi wyne definitief in 'n baie vroeë stadium besluit watter wyn vir houtveroudering bestem is.

Wit wyne wat vanjaar as SA Kampioene presteer het, is Cloverfield digby Robertson se Chenin Blanc, Nuy Wynkelder in Worcester se Chardonnay (gehout) en Cape Point Vineyards van Noordhoek in die Kaap wat met hul Sémillon vir die tweede jaar agtereenvolgens baas was.

Oranjerivier Wynkelder in Upington het die trofee vir SA Kampioen Dessertwyn met hul Rooi Jerepiko ingepalm. Overhex Privaat Kelder in Worcester se Rooi Muskadel Jerepiko is as SA Kampioen Muskadel aangewys.

Besoek gerus die SA Jongwynskou se webwerf by www.youngwineshow.co.za vir meer inligting oor vanjaar se presteerders.

30 Augustus 2004

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot