AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4900
20,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4925
33,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA se pere uiteindelik op pad na China

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Johan Coetsee
Ter illustrasie. Foto: Johan Coetsee
Ná jare se harde werk is ’n protokol om Suid-Afrikaanse pere na China uit te voer, onlangs afgehandel.

Suid-Afrika mag nou pere na China uitvoer nadat die protokol daarvoor danksy die toewyding en harde werk van belanghebbendes in die vrugtebedryf en amptenare van die departement van landbou, grondhervorming en landelike hervorming afgehandel is, het die vrugteprodusentevereniging Hortgro gister aangekondig.

Luidens ’n verklaring op Hortgro se webwerf het die covid-19-pandemie die ondertekening van ’n protokol vir Suid-Afrikaanse pere met meer as ’n jaar vertraag. Dié protokol sou in 2020 in China onderteken word, maar die ooreenkoms is nou eers onderteken.

Mnr. Jacques du Preez, Hortgro se hoofbestuurder van handel en markte, sê hulle is verheug dat die proses afgehandel is. Suid-Afrikaanse appels het ses jaar gelede toegang tot die Chinese mark verkry. Die protokol is 29 November in China onderteken en toe na Suid-Afrika gekoerier waar dit op 13 Desember deur me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, onderteken is.

Boorde en pakhuise het reeds voorlopige registrasie by die departement ontvang.

Du Preez sê die Chinese mark is volgens Hortgro noodsaaklik vir die volhoubaarheid en groei van die plaaslike peerbedryf aangesien uitvoer na Oosterse lande aansienlik gegroei het. Luidens die verklaring was 22% van vanjaar se peeruitvoer vir die Midde-Ooste en Asiese markte bestem.

Danksy die voortslepende droogte wat grootliks gebreek is en goeie winterreën is daar groot optimisme vir verlede jaar se opbrengs.

APPELS

Die Suid-Afrikaanse appel- en peerbedryf het vroeër vanjaar ’n markontwikkelingsveldtog vir appels in China van stapel gestuur om uitvoer ’n hupstoot te gee en Suid-Afrika as voorkeurverskaffer van topgehalte vrugte vir die mark te vestig. Hierdie veldtog sal in die toekoms pere insluit.

Mnr. Anton Rabe, uitvoerende direkteur van Hortgro, sê om toegang tot nuwe markte te verkry en bestaande marktoegang te behou is Hortgro se topprioriteite. “Ons het spanne kenners wat voortdurend toenemende eise en vereistes bestuur. Die meeste van hul werk gaan ongesiens verby.

“Wanneer ons tasbare resultate het soos die ondertekening van die nuwe protokol vir ’n nuwe produk, in dié geval die uitvoer van pere na China, moet ons dit vier en almal in die private en openbare sektor bedank wat onverpoos gewerk het om hierdie doel te bereik.

“Die verkryging van marktoegang van dié aard is nie ’n wondermiddel wat oornag groot uitvoervolumes sal verseker nie, maar dit is ook nie die einde van die pad nie. Nou begin die harde werk om hierdie mark in vennootskap met die kommersiële belanghebbendes te ontwikkel.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.25
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.51
-0.7%
Silwer
20.70
-1.8%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,424
-0.7%
Alle aandele
65,846
-0.7%
Hulpbronne 10
63,660
-1.4%
Industriële 25
79,730
-0.4%
Finansiële 15
14,020
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot