AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

SA sitrus uitstekend, maar

Suid-Afrika produseer steeds uitstekende sitrus teen relatiewe lae koste vergeleke met ander lande, maar daar is probleme met sitrusvergroening.

Suid-Afrika produseer steeds uitstekende sitrus teen relatiewe lae koste as dit met produksiekoste in die meeste ander lande vergelyk word, sê prof. Etienne Rabe, tegniese direkteur van Sun Pacific Farming in Kalifornië.

Rabe het tydens die Sitrus-navorsingsimposium by die Champagne Sports Resort in KwaZulu-Natal gesê Suid-Afrika se sitrusbedryf is in 'n goeie posisie om die uitdagings van die toekoms die hoof te bied.

Suid-Afrika lewer hoë gehalte sitrus en een van sy sterk punte is die verskeidenheid wat verbou word, iets wat baie ander lande hom beny. Net soos ander sitrusproduksielande in die suidelike halfrond, moet Suid-Afrika meeding met ander, dikwels goedkoper, somervrugtesoorte in die noordelike halfrond.

Hoewel Suid-Afrika slegs twee persent van die wêreld se sitrus produseer en die tiende posisie beklee op die wëreld se sitrusproduksieleer, is hy naas Spanje die tweede grootste sitrusuitvoerder, het Rabe gesê.

SA slap met sitrusvergroening

"Ek stem nie saam met die halfhartige manier waarop die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf sitrusvergroening probeer beheer nie," sê emeritus-professor Jose Bové van die Universiteit van Bordeaux in Frankryk.

Bové, 'n internasionaal-erkende mikrobioloog en kundige oor die voorkoms en verspreiding van sitrusvergroening, het tydens die Sitrus-navorsingssimposium gesê sitrusvergroening is 'n ernstige bakteriese siekte wat wêreldwyd vinnig versprei.

Die siekte veroorsaak oesverliese van 30% tot 100% en maak dit in sekere gebiede onmoontlik om sitrus te produseer. Die siekte versprei vinnig en dit is onder meer in 2004 in Brasilië, 2005 in Florida, 2006 in Kuba en vanjaar in die suid-ooste van Iran geïdentifiseer.

En, sê Bové, Suid-Afrika het geen goeie beheertegniek daarvoor nie.

"Produsente weet nie wat in hulle boorde aangaan nie, want daar word nie een enkele behoorlike ondersoek per jaar gedoen nie. Daar moet ten minste twee behoorlike inspeksies elke jaar uitgevoer te word. En, indien tekens van die siekte wel opgemerk word, word die besmette takke gesnoei of afgesaag en dit is eenvoudig 'n mors van tyd. As 'n boom enige tekens van sitrusvergroening toon, selfs net 'n paar besmette blare, moet die boom verwyder word. Proewe het getoon dat die siekte hervat word in 90 % van besmette bome waarvan die besmette plantmateriaal deur snoeitegnieke verwyder is," het Bové gesê.

10 Augustus 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot