AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SA vrugte moet Ooste toe

Die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf se toekoms lê in die Oosterse mark, maar toegang tot dié mark moet ontwikkel word.

Die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf se toekoms lê in die Oosterse mark. Die werklikheid is egter dat hy nie ingegrawe is in daardie lande se markte nie.

Binne twee tot drie jaar sal die wêreld se ekonomiese situasie aansienlik beter wees as nou en daarom moet daardie markte so gou moontlik ontsluit word, sê mnr. Anton Rabe, uitvoerende hoof van die Sagtevrugte-produsentetrust (SPT). Hy het op die Agri Kaap-week gesê Suid-Afrikaanse vrugte moet op meer markte bemark word.

China is 'n reusagtige mark vir plaaslike vrugte, maar 'n gesloer om protokolle ingestel te kry, verhinder grootliks uitvoer. Skynbaar ontbreek die politieke wil om dit so gou moontlik ingestel te kry. Volgens Rabe word probleme weens dieselfde rede met uitvoer na ander Oosterse lande ondervind en markte vir Suid-Afrikaanse vrugte is al gesluit as gevolg daarvan.

Groot geleenthede bestaan na lande soos Japan, Korea en Thailand, asook na Oos-Europese lande, waaronder Rusland. Ook Indië kan 'n uitstekende mark vir Suid-Afrikaanse vrugte word, want daar is meer as 200 miljoen ryk mense.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 8 Mei 2009.

6 Mei 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.33
+0.4%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
961.91
+0.2%
Palladium
1,434.87
+1.3%
Goud
1,966.30
-0.4%
Silwer
23.27
-0.3%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,881
+0.6%
Alle aandele
76,485
+0.6%
Hulpbronne 10
66,698
+0.4%
Industriële 25
103,359
+1.0%
Finansiële 15
15,602
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot