AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

San se kennis en boeregeld vir hoodia gebruik

Geskiedenis is gemaak toe die Suid-Afrikaanse Hoodiakwekersvereniging 'n ooreenkoms met die San-gemeenskap onderteken het vir hul kennis oor dié inheemse plant.

Geskiedenis is gemaak toe die Suid-Afrikaanse Hoodiakwekersvereniging (SAHGA) 'n ooreenkoms met die San-gemeenskap onderteken het wat voortaan R24/kg droë materiaal in die San se sakke sal beteken in ruil vir hul kennis oor dié inheemse plant.

Die San besit die intellektuele eiendomsreg van die hoodiaplant, daarom was dit belangrik vir lede van die SAHGA om 'n gedeelde voordeelooreenkoms met hulle te sluit.

Mnr. Robbie Gass, voorsitter van die SAHGA, sê die vennootskap sal hulle in staat stel om egte, naspoorbare hoodia aan die internasionale mark te verskaf. Die produsente sal baat vind by die San se voorvaderlike kennis en die San geniet finansiële voordele.

Volgens mnr. Andries Steenkamp, voorsitter van die Suid-Afrikaanse San-raad, is dit die eerste keer dat die San onderneem om saam met die produsente "te veg vir die beskerming van ons erfenis".

"Die ooreenkoms is spesiaal, omdat die boere gesê het hulle wil iets vir ons gee, maar ons moet ook iets doen. Ons is verbind daartoe om alles te doen tot voordeel van die uitvoer van suiwer, egte hoodia," het hy op die ondertekeningseremonie by die !Khwa ttu-sentrum gesê.

CapeNature sal voortaan net kwekers- en uitvoerpermitte aan produsente uitreik as hulle tot die ooreenkoms met die San toetree.

Steenkamp sê die geld sal aan die werkgroep vir inheemse minderheidsgroepe in Suider-Afrika (Wimsa) betaal word. Wimsa sal dit gebruik vir die opheffing van San-gemeenskappe in Suid-Afrika, Namibië en Botswana.

Me. Tasneem Essop, Wes-Kaapse minister van omgewing, beplanning en ekonomiese ontwikkeling, sê geregtigheid het geskied.

"In 'n wêreld met moordende mededinging is toegang tot kennis en inligting kritiek. Die inheemse gemeenskappe van ons land het besluit genoeg is genoeg. Hulle was altyd baie vrygewig om hul kennis te deel, maar het dit beëindig, want al wat hulle gekry het, was uitbuiting."

Mnr. Andries Steenkamp, voorsitter van die Suid-Afrikaanse San-raad, onderteken die ooreenkoms waarin die San-gemeenskap hul inheemse kennis oor hoodia in ruil vir R24/kg droë hoodia beskikbaar stel. By hom is mnr. Robbie Gass, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Hoodiakwekersvereniging.

Landbouweekblad, 30 Maart 2007

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot