AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Sitrus: Handboek help met bemestingskwessies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Die voedingsbehoeftes van sitrusbome, die neem en interpretering van blaar-, grond- en watermonsters, asook die identifikasie van voedingstekorte by bome word uitgelig in Handbook for Fertilisation of Citrus in South Africa.

Die voedingsbehoeftes van sitrusbome, die neem en interpretering van blaar-, grond- en watermonsters, asook die identifikasie van voedingstekorte by bome word uitgelig in Handbook for Fertilisation of Citrus in South Africa. Dit is saamgestel deur dr. Pieter Raath van die sitrusnavorsingsinstituut (CRI) en die departement hortologie aan die Universiteit Stellenbosch met die samewerking van kenners uit die sitrusbedryf.

Raath sê die doel van die handboek is om aan sitrusprodusente en adviseurs ’n grondige kennis te gee oor die teoretiese en praktiese elemente wat betrokke is by die optimale bestuur van die voeding van sitrusbome.

Dr. Vaughan Hattingh, uitvoerende hoof by CRI, sê om die hoogste moontlike gehalte aan uiters mededingende wêreldmarkte te lewer, moet ’n mens begin by die grondbeginsels van optimale produksiepraktyke, waar voeding ’n deurslaggewende rol speel.

Die boek word in hardeband uitgegee, en ’n elektroniese weergawe word ook binnekort beskikbaar gestel. Dit bevat riglyne rondom die voedingsbehoeftes van sitrusbome, en hoe om daarin te voorsien deur ’n intensiewe bemestingsprogram wat finansieel sin maak, ’n deurlopende opbrengs verseker en bydra tot water- en grondgehalte.

Dr Pieter Raath
Dr Pieter Raath. Foto: Verskaf

Raath sê die voedingsbehoeftes van vrugtebome moet in moderne sitrusproduksiestelsels baie spesifieke aandag geniet. “Die doel van bemesting is om te verseker dat ’n boom alle minerale voedingstowwe wat nodig is in voldoende hoeveelhede kry om ’n spesifieke produksieteiken te kan haal. Sitrusprodusente en hul tegniese raadgewers moet daarom ’n gebalanseerde voedingsprogram volg wat spesifiek is tot elke klimaatsone, grondtipe en kultivar waarmee geboer word.”

In praktyk beteken dit dat produsente en adviseurs voldoende kennis het van ’n verskeidenheid veranderlikes, soos grondtipes, die klimaat, bemestingstowwe, die fisiologie van bome en die mikpunte rondom die gehalte van vrugte. “Inligting rondom al hierdie aspekte is nodig wanneer mens ’n bemestingsprogram saamstel, en dit op boordvlak toepas.”

Kontak dr. Pieter Raath by praath@sun.ac.za of me. Bella Thulare by bella@cri.co.za vir nog inligting of om ’n boek teen R250 te koop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot