AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Skaars lelie blom in SA

Die Suid-Amerikaanse Victoria-waterlelie groei vir die eerste keer in 50 jaar weer in Suid-Afrika - dié keer op Potchefstroom.

Die Suid-Amerikaanse Victoria-waterlelie (Victoria cruziana) groei vir die eerste keer in 50 jaar weer in Suid-Afrika - dié keer op Potchefstroom.


Martin Smit, kurator van die Universiteit van Noordwes se Potchefstroomkampus se botaniese tuin, sê in die vroeë 1960’s is die lelie vir twee seisoene suksesvol in die Stellenbosse Botaniese Tuine gekweek.

“Ek weet van my voorgangers het intussen probeer om die lelie ook te groei, maar hulle was nie suksesvol nie. Dit is nogal moeilik, aangesien die lelie eenjarig is, so elke jaar probeer jy weer. Die sade moet ook nie aan temperature onder 16 ?C blootgestel word nie, dan ontkiem hulle nie. So dis moeilik om dít alles met die winters in Amerika, waarvandaan ons die sade moes invoer, reg te laat werk,” verduidelik Smit.


Dié plant se sade was afkomstig van ‘n besending vanaf die Universiteit van Helsinki.

Smit by sy lelies. Foto: VERSKAF


Moontlike sade vir SA

Luidens ‘n verklaring verwag kundiges by die botaniese tuine dat die plant nog groter sal word en binnekort sal begin blom. Smit sê die eerste bloeisel is reeds sigbaar, en as die plant begin blom, sal dit slegs vir sowat 48 uur wees. ‘n Plant kan tot 12 blomme per seisoen produseer. Dié blomme kan dan bestuif word, en die sade kan geoes word en gedurende ons winter bewaar word om volgende jaar weer suksesvol te probeer plant.


Smit sê verskeie ander botaniese tuine, wat die fasiliteite het om die lelie te kweek, het hom reeds gekontak omdat hulle ook daarin belangstel om die lelie te probeer plant.


Bron van stysel

Volgens Smit het dié plant ook landbouwaarde. Hy sê vroeg in die vorige eeu is dit deur die Indiane in Suid-Amerika aangeplant en geoes om verskeie stylselprodukte te vervaardig. Volgens inligting van die Hudson Gardens in Suid-Amerika word die sade steeds deur Indiane gebruik as koekmeel vir die bak van koeke.


“Dié besonderse plant trek gewoonlik skares mense by talle internasionale tuine, maar is bykans onbekend in Suid-Afrika. Hopelik kan die besonderse plante ook in die toekoms in meer tuine in Suid-Afrika ten toon gestel word en so ook help om mense se belangstelling in die plantwêreld te prikkel.”


Die NWU se botaniese tuin is daagliks van 08:00 tot 16:30 oop vir die publiek, en die tropiese glashuis waar die lelie groei, kan op spesiale versoek besigtig word.

Lees meer oor die lelie in die PDF-dokument hieronder.


17 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.28
+0.6%
Rand - Euro
19.61
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
969.15
+1.0%
Palladium
1,436.92
+1.4%
Goud
1,962.59
-0.6%
Silwer
23.30
-0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot