AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15
Skenk 'n artikel

Só sê ’n sitroengrasprodusent

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Lisa Matthews en haar broer, Marco Rugani, boer al langer as 30 jaar saam.Foto: VERSKAF
Lisa Matthews en haar broer, Marco Rugani, boer al langer as 30 jaar saam.Foto: VERSKAF

In 1960 het die 73-jarige Ivo Rugani en sy seun, Vito J. Rugani, getrek na Elandsdrift, met geen elektrisiteit en min geriewe. In 1990 het Lisa Matthews en haar broer, Marco Rugani, kruie op klein skaal begin verbou. Dit was die nederige begin van ’n familie-saak wat vandag kruie en groente onder die Toscana Herbs & Fresh Produce-handelsmerk produseer. Die afgelope 33 jaar werk dié broer en suster sy aan sy in die besigheid.

Watter rol speel sitroengras in jul boerdery?

Ons plant sitroengras om ons kruiereeks te vergroot. Ons het destyds ’n paar steggies by ’n goeie vriend gekry wat graag sitroengras in kerries en Thai- geregte gebruik. Op die oomblik boer ons met sowat 3 000 sitroengrasplante.

Hoe werk die produksie van sitroengras?

Die seisoen strek van Desember tot Julie. Sitroengras is rypgevoelig en die plant raak dormant gedurende die wintermaande. Van Augustus tot November is dit nogal ’n probleem om sitroengras te lewer, want die plante moet eers ná die winter herstel. Sitroengras is ’n meerjarige plant, daarom kan ons jaar ná jaar van dieselfde plante af oes sodra dit begin uitloop.

Wat is die ideale groeitoestande?

Sitroengras het volson nodig. Dit kan egter in enige grond- tipe groei en gebruik matige hoeveelhede water.

Wat is die markpotensiaal vir sitroengras?

Daar is ’n bestendige vraag, maar die mark is taamlik beperk in Suid-Afrika en kan maklik versadig raak. Ons lewer al sedert die begindae van Freshmark aan dié verspreider. Tans voer ons nie sitroengras uit nie. Die prys is darem redelik. Ons grootste kwessie as sitroengrasboere is juis om alles wat ons kweek, te bemark.

Is plae en siektes ’n probleem?

Plaagdruk is gelukkig beperk, daarom is dit nie nodig om te spuit nie. Siektes kom wel voor in baie nat weer, maar ons kan dit met kontakswamdoders bekamp.

Hoe gebruik julle sitroengras in die kombuis?

Ons hou baie daarvan in rooibostee. Dit gee ’n vars, geurige smaak aan warm of koue tee. Jy kan dit ook opsny in rys- of roerbraaigeregte. Dit smaak net so lekker in kerries of Thai-geregte en verleen ’n heerlike, aromatiese geur

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot