AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Spier Wyne steel kollig op Veritas

Spier Wyne het vyf dubbelgoue en ‘n halfdosyn goue medaljes op die Veritas-toekennings in Kaapstad verower.

Spier Wyne het die septer geswaai by die 2009 Veritas-toekennings. Dié bekende wynmakery van Stellenbosch het vyf dubbelgoue en ‘n halfdosyn goue medaljes verower tydens die jaarlikse gala-toekenningsdinee, geborg deur Agri-Expo, by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS).

Ander top-presteerders op die dubbelgoud en goud-punteleer is Nederburg Wyne (2 dubbelgoud, 5 goud), Fleur du Cap (2 dubbelgoud, 2 goud), Boplaas (2 dubbelgoud, 3 goud), Ernie Els Wyne (2 dubbelgoud, 1 goud) en Windmeul Kelder (2 dubbelgoud, 1 goud).

Anura, Cape Point Vineyards, Diemersfontein Wyne en Guardian Peak het ook uitgeblink met twee dubbelgoud medaljes elk,

Uit ‘n total van 1 728 inskrywings is 40 (2%) dubbelgoud, 109 (6%) goud, 444 (25%) silwer en 676 (39%) brons medaljes vanjaar toegeken.

Die uitblinker wyne

Spier Wyne het hul Veritas-segetog van die afgelope paar jaar voortgesit met dubbelgoue medaljes vir hul 2007 oesjaar Private Collection Chardonnay, Private Collection Pinotage en Private Collection Shiraz. Hul 2007 Cabernet Sauvignon Reserve en 2007 True to Terroir The Hutton Cabernet Sauvignon wyne onder die Woolworths etiket spog ook met dubbelgoud status.

Goue medaljes is toegeken aan die 2006 Spier Private Collection Cabernet Sauvignon, 2007 Spier Vintage Selection Cabernet Sauvignon, 2007 Lesebo Pinotage, 2007 Woolworths True to Terroir Koffie Klip Merlot, 2008 Spier Private Collection Chardonnay en 2008 Woolworths True to Terroir The Abacus Chardonnay.

Nederburg se wynmakers, wat ook gereeld hul buiging op die Veritas-verhoog maak, is vanjaar met dubbelgoud bekroon vir hul 2007 Nederburg Semillon Noble Late Harvest Private Bin en 2007 Nederburg Private Bin R181 Merlot. Die 2007 Nederburg Private Bin R121 Shiraz, 2008 Nederburg Private Bin D252 Sauvignon Blanc/Sémillon, 2008 Nederburg Eminence Private Bin, 2008 Nederburg Winemasters Reserve Noble Late Harvest en 2009 Nederburg Private Bin D234 Sauvignon Blanc het boonop goue medaljes ingeoes.

Dubbelgoud-lof is aan Fleur du Cap toegeken vir hul 2006 Fleur du Cap Unfiltered Merlot en 2007 Fleur du Cap Unfiltered Cabernet Sauvignon. Hul 2007 Fleur du Cap Noble Late Harvest en 2007 Fleur du Cap Unfiltered Merlot het goue medaljes gewen.

Boplaas het hul posisie as die land se port-meesters verstewig met dubbelgoud vir hul Boplaas Cape Tawny (geen-oesjaar) en 2006 Boplaas Cape Vintage plus goud vir Boplaas Cape Tawny Vintners Reserve (geen-oesjaar) en hul 2004 Boplaas Cape Vintage Reserve. Die 1997 Boplaas Cape Tawny Reserve Port het ‘n goud toekenning in die Museumklas ingepalm.

Ernie Els Wyne het hul staal gewys met dubbelgoud vir die 2005 Ernie Els Limited Release en 2007 Engelbrecht Els Proprietors Blend en goud vir die 2007 Ernie Els Cirrus Syrah.

Windmeul Kelder het die Paarl-wynstreek se vlag trots by Veritas laat wapper met dubbelgoud vir die Windmeul Cape Blend en Windmeul Pinotage Reserve sowel as goud vir Windmeul Cabernet Sauvignon Reserve - almal 2008 oesjaar.

Rooi versnitwyne is vanjaar bo-aan die dubbelgoud punteleer met ses toekennings gevolg deur Cabernet Sauvignon (5), Merlot (5), Sauvignon Blanc (5), Pinotage (4), Muskadel (3), Chardonnay (2), Shiraz (2), Port (2), Chenin Blanc (1), Sémillon (1), Edellaatoes (1) en Méthode Cap Classique (1). Die Museumklas het twee dubbelgoue medaljes opgelewer vir Edellaatoes (1) en Dessertwyn (1).

Merlot is die voorloper in die goud medaljetoekennings met 13, gevolg deur Cabernet Sauvignon (11), Chardonnay (10), Rooi versnitte (9), Muskadel (9), Chenin Blanc (8), Shiraz (8), Sauvignon Blanc (8), Pinotage (7), Wit versnitte (5), Dessertwyn (4), Méthode Cap Classique (3), Colombar (2), Edellaatoes (2), Port (2), Viognier (1), Natuurlike Soet (1), Rosé (1), Malbec (1) en Ander Kultivars (1). In die Museumklas is altesaam drie goue medaljes toegeken vir Wiwtyn (1), Rooiwyn (1) en Port (1).

Die kenmerkende Veritas-embleem van uitnemendheid verskyn na afloop van die kompetisie op bekroonde wyne en dien vir bykans twee dekades reeds as dié gehalteriglyn vir kieskeurige wynliefhebbers.

Die volledige uitslae is aanlyn beskikbaar by www.veritas.co.za

11 Oktober 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
-2.9%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Stoutgat soek temmer
Ordentlik, vol humor, doelgerig, soen lekker, braai, reis, netjies, dans, ruik lekker, groenvingers, definitief nie ryk, just normal guy next door
Warmbloedige weduwee opsoek na vredevolle geselskap
Ek is plat en dood normaal. Wat my beindruk is 'n mens wat eenvoudige is en nie skroom om net hom eerlike self t wees nie. Gesels maklik oor enige iets en lag meer as...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot