AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Stellenbosch onder een dak

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Simon Wine ­Emporium, met ’n skildery van die Simons­berg wat ’n groot rol in die terroir van dié wynstreek speel. Foto’s: VERSKAF
Die Simon Wine ­Emporium, met ’n skildery van die Simons­berg wat ’n groot rol in die terroir van dié wynstreek speel. Foto’s: VERSKAF

’n Stellenbosch-wyn is ’n Stellenbosch-wyn, dan nie? Allermins, meen wynkenners soos Barry Scholfield, sommelier en besturende direkteur van Somm & Co, wat onlangs ’n verskeidenheid Cabernet sauvignon-wyne uit die Eikestad geskink het om te demonstreer hoe Cabernet sauvignon-druiwe wat naby die berge groei, ’n ment-karakter aan die wyn verleen, terwyl druiwe wat naby die oseaan geoes word, ’n kruidagtige geur het.

“Dit maak nie saak wat jy doen nie, jy sal nooit ’n kruidagtige rooiwyn in die Banhoek-vallei produseer nie. Dit is sulke verskille wat beteken wynliefhebbers kan eers gunsteling-produsente identifiseer ná hulle bepaal het watter substreek se wyn hulle geniet,” sê Barry.

En om Stellenbosse wyn, met minstens 12 wynwyke en vyf subroetes, behoorlik (en maklik) te leer ken, het die sakeman Daniël Kriel met die Stellenbosse Wynroete hande gevat om ’n web-gebaseerde onderneming te vestig wat slegs wyn van Stellenbosch verkoop.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-1.3%
Rand - Pond
20.07
+0.8%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,707.34
-1.1%
Silwer
20.21
-4.1%
Palladium
2,224.00
-4.2%
Platinum
909.50
-2.6%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,173
-1.1%
Alle aandele
65,583
-1.1%
Hulpbronne 10
63,659
-1.4%
Industriële 25
79,188
-1.1%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot