AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stormberge se appels kom

Die welslae wat 'n boer met die vestiging van appelboorde in die Stormberge het bewys dat dié gebied een van die voorste streke vir die verbouing van appels kan word.

Te oordeel na die welslae wat 'n boer met die vestiging van appelboorde in die Stormberge van die Noordoos-Kaap het, kan die gebied nog as een van die voorste streke vir die verbouing van dié vrugsoort ontpop.

Molteno het die potensiaal om een van die land se voorste distrikte vir die verbouing van appels te word. Nie net is die klimaat uiters geskik nie, maar ook die kleur wat die appels ontwikkel, kan beswaarlik geklop word, sê mnre. Francois le Roux (63) en sy seun Francois jr. (30) van die plaas Sunnyside, Molteno.

Hulle het die afgelope paar jaar baanbrekerswerk gedoen met die vestiging van appels hier. As die enigste appelboere in die omgewing, het die Le Roux's geen probleem met die afset van die vrugte nie. Trouens, selfs al sou hul produksie verdubbel, sal hulle steeds nie in die aanvraag kan voorsien nie.

Die huidige produksie van sowat 170 ton word in Queenstown en Aliwal-Noord deur twee bekende groentewinkels gekoop, wat die vrugte op die plaas kom oplaai. 'n Klein gedeelte word ook op Molteno van die hand gesit. Die prys word op 'n weeklikse basis volgens inligting wat op die internet beskikbaar is, bepaal.

Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 3 April 2009.

2 April 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
+1.4%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,727.35
+1.6%
Silwer
21.19
+2.3%
Palladium
2,337.47
+5.1%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot