AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Styging van verpakkingspryse nog ’n mokerhou vir sitrusbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lucille Botha
Foto: Lucille Botha
Sappi se onlangse aankondiging dat produkte van karton se prys met van 20% tot 22% sal styg, het die sitrusbedryf nog ’n mokerhou toegedien.

Die plaaslike sitrusbedryf moet reeds bontstaan om planne te beraam vir stygende seevragkoste en insetkoste, asook boonop die dispuut oor die Europese Unie (EU) se nuwe regulasies vir die invoer van Suid-Afrikaanse lemoene.

Luidens die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging (SKV) se nuutste nuusbrief sê mnr. Justin Chadwick, uitvoerende hoof van die SKV, dat dié prysstygings ’n impak op die hele voorsieningsketting se inset- en diensverskaffers sal hê aangesien hulle prysnemers is wat hul koste vooruitskat en dan die nodige marge byvoeg. Dit is die prys wat die verbruiker vir die produk moet betaal.

“Weens al die koste in die ketting wat met dubbelsyfers toeneem, word Sappi se aankondiging as opportunisties beskou. Die meeste bedrywe in die landbousektor het reeds aangedui dat hulle nie verdere prysstygings kan bekostig nie. Wanneer die produk nie meer winsgewend is nie, beraam die eienaars daarvan ’n plan. Hulle gebruik hul reserwes of gaan meer skuld aan, indien moontlik. Indien hulle nie kan nie, hou hulle op om te produseer.

“Die tyd het aangebreek vir belanghebbendes in die voorsieningketting om te herbesin oor hul siening van vanjaar en verder in die toekoms se winste, anders gaan hulle moontlik in die komende jare nie klante hê nie.”

Hy sê sitrusuitvoerders is tans in oorlewingsmodus en dat inset- en diensverskaffers hulle moet steun ten einde hul eie volhoubaarheid te verseker.

“Sappi was tot dusver ’n wonderlike vennoot van die sitrusbedryf. As die hoofborg van die sitrussimposium asook die toets van kartonhouers, het Sappi sy verbintenis tot en steun vir die sitrusbedryf bewys. Nou is die tyd om ons potlode skerp te maak en te verseker dat die situsbedryf aanhou om van krag tot krag te gaan.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.33
+0.4%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
962.64
+0.3%
Palladium
1,432.83
+1.1%
Goud
1,964.11
-0.5%
Silwer
23.24
-0.4%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,881
+0.6%
Alle aandele
76,485
+0.6%
Hulpbronne 10
66,698
+0.4%
Industriële 25
103,359
+1.0%
Finansiële 15
15,602
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot