AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Sukses vir Rio Largo

Rio Largo het vanjaar twee van net ses dubbelgoue medaljes by die SA Olive-toekennings verower.

Rio Largo het vanjaar twee van net ses dubbelgoue medaljes by die SA Olive-toekennings verower.


Dit is die tweede jaar in ’n ry dat dié olieprodusent dubbelgoud losslaan.


Die SA Olive-toekennings het vanjaar die meeste inskrywings sedert die ontstaan van die kompetisie gelok. Behalwe vir die ses dubbelgoue-medaljes, het 16 goue medaljes, 11 silwermedaljes en 12 bronsmedaljes ook huis gekry.

 

Rio Largo se Extra Virgin Olive Oil Cold Extracted en Mild (altwee in die medium-kategorie) het die dubbelgoue medaljes gewen. ’n Goue medalje is ook aan die Rio Largo Freedom of the Press toegeken.


Mnr. Nick en mev. Brenda Wilkinson van Rio Largo naby Worcester boer met sowat 30 ha olywe wat alles met die hand gepluk en op die plaas verwerk word. Die Wilkinsons het ook hul eie olyfkwekery en beoog om binne die volgende vier jaar nog 40 ha olyfbome te vestig.


Neffens die Breërivier

Die plaas is op die regteroewer van die Breërivier geleë. Die droë somers en lae humiditeitsvlakke skep die ideale rypwordingsvlakke vir hul olywe. Die bome staan in sanderige grond met alluviale neerslae en kleiagtige ondergrond. Met ’n gemiddelde reënval van sowat 200 mm per jaar, is dit nodig om regdeur die jaar te besproei.


Rio Largo is egter nie die enigste Worcester-plaas wat by die toekennings gepresteer het nie. Mnr. Andries Rabie van Willow Creek in die Nuy-vallei is as die Olyfpresteerder van die Jaar aangewys. Hy het ook ’n goue medalje vir die Director’s Reserve-olie (intense kategorie) gewen.


Rabie het in 1999 sy eerste olyfbome geplant. Die boerdery het uitgebrei en vandag maak hy olyfolie van 173 000 bome op 280 ha. Hy het ook sy eie olyfkwekery op die been gebring en reeds ses nuwe kultivars van hoofsaaklik Israel af ingevoer. Sy olyfolie het al 29 plaaslike en internasionale toekennings gewen.


Rabie was ses jaar lank die voorsitter van die bedryfsorganisasie SA Olive.

Die ander dubbelgoud-wenners is River Bend (medium), Adamskloof (intens), Bakenshoogte (intens) en De Boerin (intens).


Kyk hier na 'n fotosamestelling van die beoordelingsproses.


5 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,723.98
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
932.00
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot