AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Tafeldruifbedryf tot transformasie verbind

Die SA Tafeldruifbedryf is op die regte koers wat die verbetering van die lewensgehalte van sy werknemers betref.

Die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf (Sati) verbind homself tot volgehoue transformasie van die bedryf en vir die nakoming van Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing. Die vooruitgang wat deur die tafeldruif- en vrugtebedryf gemaak is om onafhanklike etiese akkreditasie onder die volhoubaarheidsinisiatief van Suid-Afrika (Siza) se platform te verseker, word beskou as ’n grondige basis vir verdere ontwikkeling en volgehoue verbetering op dié gebied. Volgens onafhanklike oudits onder die Siza-proses, is die bedryf op die regte koers wat die verbetering van die lewensgehalte van sy werknemers betref.

Die bedryf het geakkrediteerde opleidingsmateriaal vir werknemers op alle vlakke ontwikkel om hul vaardighede te slyp. Produsente bied ook finansiële steun aan die verbetering van sorg in crèches vir kinders van plaaswerkers, die opknapping van gemeenskapsklinieke vir mense wat op of naby plase woon en geletterdheidsopleiding vir volwasse werkers en jeugdiges. Beurse word ook beskikbaar gestel om jong talent in die bedryf aan te moedig.

Opkomende boere
Sowat 11% van die 14 000 ha grond wat vir tafeldruifverbouing gebruik word, word deur opkomende boere bestuur. Produsente het deur ’n wingerdplantprogram die vervanging van onvanpaste kultivars en verouderde wingerdstokke op grondhervormings-plase ondersteun vir die aanplant van winsgewender kultivars wat die markte vereis. Dié program help ontluikende produsente om toegang tot markte te verkry wat andersins onbereikbaar sou wees.

Sati se raad tesame met die rade van streeksorganisasies, verwerp enige onregverdige arbeidspraktyke. Met die nuwe seisoen voor die deur, is enige optrede wat nie die belange van plaaswerkers op die hart dra nie, onwelkom in die bedryf – veral in ’n tyd wat die tafeldruifbedryf, sy boere en plaaswerkers na volhoubare harmonie in die werkplek streef.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,964.18
-0.5%
Silwer
23.20
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,912
+0.7%
Alle aandele
76,496
+0.6%
Hulpbronne 10
66,565
+0.2%
Industriële 25
103,515
+1.2%
Finansiële 15
15,611
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot