AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tafeldruiwe: Oesskatting dieselfde met minder wingerd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Fouché
Foto: Johan Fouché
Die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) se sy eerste oesskatting vir die 2021-’22-oes lyk belowend.

Nuwe tafeldruifwingerdaanplantings met ’n hoër opbrengspotensiaal wat nou in drag kom, verseker dieselfde opbrengs as verlede seisoen met 2,5% minder hektare.

Die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) het in sy eerste oesskatting vir die 2021-’22-oes beraam dat minstens 70,6 miljoen kartonhouers (4,5 kg-ekwivalent) geoes sal word. As alles goed verloop, kan die bedryf selfs 77,7 miljoen kartonhouers oes. Dit sal ’n opbrengstoename van 3,75% wees teenoor die 74,89 miljoen kartonhouers wat verlede seisoen geoes is.

Sati se wingerdsensus het aangedui dat daar 536 ha minder wingerd tans in Suid-Afrika aangeplant is as verlede seisoen. Dit bring die totale oppervlakte onder wingerd op 20 564 ha te staan. Dit is ’n tamaai 1 234 ha minder as in 2019 en is volgens Sati ’n aanduiding van die konsolidering van die bedryf.

Mnr. Anton Viljoen, voorsitter van Sati, meen produsente sal op die basiese beginsels konsentreer. “Ons boer onder blou hemel waar die natuur sy eie pad kan kies en enigiets is dus moontlik. Ons bestuur hierdie situasie so goed ons kan om steeds ons wêreldbekende gehalte en die wêreld se smaaklikste druiwe te produseer.”

Die twee streke wat eerste begin oes, naamlik die noordelike provinsies en die Oranjerivierstreek, behoort teen vroeg November te begin oes. Die res van die streke, naamlik die Olifantsrivier-, Bergrivier- en Hexrivierstreek, behoort teen middel Desember almal aan die oes te wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.1%
Rand - Pond
20.20
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,699.19
-0.0%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,249.58
+1.1%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot