AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Touwsrivier kry dalk droogdruiwe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sultanas word in die Noord-Kaap uitgedroog. Foto: Chris Jooste
Sultanas word in die Noord-Kaap uitgedroog. Foto: Chris Jooste
Mnr. Rossouw Cillié, voormalige Boer van die Jaar van Landbouskrywers SA, loop in sy oupagrootjie se droogdruiwe-voetspore.

In 1922 het mnr. Piet Cillié die boere van Kakamas gehelp het om die eerste droogdruiwe in daardie streek aan te plant nadat hy in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië goeie kennis opgedoen het. Nou, 100 jaar later, gaan sy agterkleinseun Rossouw van Laastedrif Boerdery die eerste droogdruiwe by Touwsrivier op sy plaas Nouga oes.

“Ons het slegs 300 stokke as ’n proef op verskillende onderstamme gevestig. Ons toets onder meer twee Amerikaanse kultivars, Selma Pete en Sugra39.” Hy gaan in 2022 die eerste druiwe van die wingerdstokke oes.

“Die klimaat by Touwsrivier leen hom daartoe om druiwe aan die stok te droog. Siektes sal nie ’n groot kwessie wees nie. Ryp is die grootste bekommernis.”

Rossouw is ook besig om verskeie neutsoorte, onder meer amandels, op Nouga te toets.

Tans boer Rossouw met groente op Nouga, maar hy soek ’n langtermyngewas as alternatief tot die groente. “Tans is droogdruiwe onder drupbesproeiing die aantreklikste moontlikheid.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.04
+0.9%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,709.15
-1.0%
Silwer
20.13
-4.5%
Palladium
2,252.00
-3.0%
Platinum
915.63
-1.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,315
-0.9%
Alle aandele
65,749
-0.9%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,520
-0.7%
Finansiële 15
13,981
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot