AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Trofeewynskou wys werk in wingerd werp vrugte af

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
’n Hernieude fokus op wingerdbou kan deesdae in die wynglas waargeneem word.

Só het mnr. Francois Rautenbach, aankoper vir Singita se Premier Direct-wynprogram, gesê ná afloop van die beoordeling van wyne wat ingeskryf is vir die Trofeëwynskou.

“Dis iets wat al ’n paar jaar broei, maar daar word deesdae meer gekonsentreer op die spanne wat in die wingerd werk. Ek meen die vooruitgang in Suid-Afrikaanse wyne is danksy ’n beter begrip vir en hantering van wingerde, maar ook danksy gesonder wingerde.”

Volgens hom speel die Ou Wingerdprojek ’n groot rol om mense te leer hoe om ou wingerde te snoei en grond gesond te hou.

“Dit alles vind neerslag in die wyn. Met dié dat mense nou meer energie in die wingerd bestee, kan daar sagkens in die kelder te werk gegaan word om meer van die suiwer vrugkarakter te laat deurskemer.”

Die internasionale beoordelaar mnr. Anthony Rose, wynkorrespondent vir The Independent en gerekende wynskrywer, sê daar steek waarheid in die cliché dat wyn in die wingerd gemaak word.

“Die werk wat die afgelope paar dekades in die wingerde gedoen is, het aan die Suid-Afrikaanse bedryf ’n sekere selfvertroue gegee. Solank jy moeite doen met die wingerd en werklik verstaan watter kultivar by die terroir pas, sien jy resultate, wat weer aan wynmakers die selfvertoue gee om vorentoe te gaan.”

Hy het Suid-Afrikaanse wynbouers aangemoedig om met wyndruifkultvars te eksperimenteer. Die bedryf rus nog vir hom te veel op Franse edelkultivars soos Cabernet sauvignon, Chardonnay, Shiraz, Merlot en Sauvignon blanc.

“Dit maak omtrent 90% van Suid-Afrika se premiewyne uit. Daar is ’n hele wêreld waarna die wynbedryf nie kyk nie,” het Rose gesê met verwysing na Suid-Italiaanse kultvars soos Vermentino, Carricante en Aglianico.
“Dis ook ’n warm area en die kultivars het ’n natuurlike hoë suur. Ek is oortuig dit sal hier aard. Dit sal lekker wees om meer te ekspereminteer en met die sogenoemde niskultivars te werk. Dit bring ’n breër basis waarop die bedryf oor die volgende dekade vorentoe kan beweeg.”

Hy glo ook verbruikers soek nuwe dinge, interessante kultivars en style wat nie noodwendig op Bordeaux of Boergondië geskoei is nie.

Cap Classique verras

Volgens mnr. Michael Fridjhon, voorsitter van die Trofeëwynskou, het hulle ’n soortgelyke aantal inskrywings as verlede jaar ontvang. Terwyl daar ietwat minder Merlot, Chenin blanc en vonkelwyne ingeskryf is, het die kategorieë vir Shiraz, Bordeaux-versnitte, Pinot noir en Sauvignon blanc gegroei.

Altesaam 30 goue medaljes is toegeken.

“Die toename in Cap Classiques wat goud ingepalm het (altesaam drie) was een van die interessante kenmerke van vanjaar se wynskou, maar ek verneem reg oor die bedryf word Cap Classique as ’n baie sterker kategorie as tien, vyftien jaar gelede beskou.”

Volgens Fridjhon was daar ook ’n groot opwinding toe ’n Riesling ’n goue medalje verower. “Dit het jare laas gebeur!”

Die Chardonnay- en Chenin blanc-klasse was met vyf goue medaljes elk die klasse wat die meeste goues ingeoes het.

Silwer medaljes het 20% van die inskrywings uitgemaak en brons medaljes is aan 50% van die inskrywings toegeken. ’n Kwart van die inskrywings het nie medaljes ontvang nie.

Die trofee- en medaljewenners word binnekort bekend gemaak.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot