AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Tru-Cape teken rekordvolume vrugte aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tru-Cape verskaf 14 verskillende kultivars appels en pere wat in Suid-Afrika verkoop word. Foto: Verskaf
Tru-Cape verskaf 14 verskillende kultivars appels en pere wat in Suid-Afrika verkoop word. Foto: Verskaf
’n Rekordvolume appels en pere is vanjaar gepluk in vrugteboorde wat aan Tru-Cape verskaf.

Die maatskappy sê die 2022-seisoen het verlede jaar se rekordvolume van vrugte klaar oortref met 1 miljoen produsente-kratte wat in dié seisoen gepak is.

Mnr. Calla du Toit, verkrygingsbestuurder van Tru-Cape, sê die miljoen kratte wat vanjaar gepluk is, is ’n rekordvolume vir die maatskappy wat al 22 jaar bestaan.

’n Standaard-krat weeg 370 kg. Geplukte vrugte uit een krat word weer verpak in 27 kartonhouers (12,5 kg elk) en die res word versap.

“Tussen die boere van Ceres Fruit Growers en Two-a-Day is altesame 880 000 kratte appels en pere gepluk. As ons die 130 000 kratte byvoeg wat ons vanaf boere kry wat nie aandeelhouers is nie, is dit meer as 1 miljoen kratte – ’n groot getal om in jou kop te verwerk,” sê hy.

“Dié massiewe groei is nie net as gevolg van doeltreffender boerderypraktyke soos nuwe planttegnieke nie, maar ook omdat Tru-Cape ’n voortou neem in die ontwikkeling van nuwe kultivars.”

Volgens mnr. Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape, voer die maatskappy vrugte na 105 lande uit. “Ons is nie net daarop trots om die grootste uitvoerder van Suid-Afrikaanse appels en pere te wees nie, want ons verskaf ook ongeveer een derde van alle appels en pere wat in Suid-Afrika verkoop word.”

Tru-Cape word ten volle besit deur Ceres Fruit Growers en Two-a-Day in die Grabouw-vallei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.60
-2.2%
Rand - Pond
21.57
-3.8%
Rand - Euro
18.46
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.99
-2.5%
Rand - Jen
0.13
-3.8%
Goud
1,796.99
+1.6%
Silwer
22.44
+1.1%
Palladium
1,894.00
+0.3%
Platinum
1,045.00
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot