AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Uitvoer van bloubessies op pad na 20 000 ton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Ter illustrasie. Foto: Lucille Botha
Die 2021-’22-bloubessieseisoen is in die pylvak.

Die 2021-’22-bloubessieseisoen is in die pylvak van ’n suksesvolle seisoen waarin moontlik 20 000 ton bloubessies uitgevoer sal word.

Die uitvoervolume tot week 1 vanjaar het met 38,98% toegeneem van 14 308 ton verlede seisoen tot 19 885 ton in die huidige seisoen, volgens Berries ZA se webwerf. Die toename in uitvoer is meestal te danke aan jong aanplantings wat in drag kom en goeie produksie-omstandighede die afgelope seisoen in al die streke.

Die Europese Unie was steeds die grootste aankoper van Suid-Afrikaanse bloubessies. Die uitvoervolume na die EU het met 39,8% gegroei tot 12 842 ton hierdie seisoen.

Die uitvoer na Brittanje was bykans onveranderd op 5 532 ton teenoor 5 528 ton verlede seisoen. Dit is die enigste bestemming waarheen die uitvoervolume nie met minstens 10% gegroei het nie.

Die uitvoervolume na die Midde-Ooste het van 467 ton verlede seisoen tot 837 ton in die huidige seisoen gegroei. Uitvoer na Asië het van 5 ton tot 31 ton en uitvoer na Suidoos-Asië van 575 ton tot 640 ton gegroei.

Ongeveer 15% van die totale uitvoer oor die afgelope seisoen is per lugvrag uitgevoer en die res is per skeepsvrag uitgevoer.

BerriesZA hou op 27 Mei ’n tegniese simposium en jaarvergadering by Allée Bleue buite Franschhoek waar volledige inligting oor die huidige seisoen beskikbaar sal wees.

Navrae: Elzette Schutte, e-pos: elzette@berriesza.co.za
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot