AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00
Skenk 'n artikel

Vars produkte: Minder geplant, maar ‘byt vas’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
inflasie in die rooi.  ’n Afname in die lewering van die vernaamste groente – ook tamaties – word vanjaar voorsien. Dit gaan tot duurder produkte vir die verbruiker lei. Foto: Amelia Genis
inflasie in die rooi. ’n Afname in die lewering van die vernaamste groente – ook tamaties – word vanjaar voorsien. Dit gaan tot duurder produkte vir die verbruiker lei. Foto: Amelia Genis

Die varsproduktemark het ’n stormagtige tyd agter die rug en produsente gaan in die nuwe jaar veranderlikes beter moet bestuur om winsgewend te bly.

Die ongeëwenaarde prysstygings vir brandstof, verpakking, chemiese en bemestingsprodukte, en ander koste, soos arbeid en rentekoerse, noodsaak produsente om nou nóg beter te beplan voordat daar geplant word. Die inflasieknyptang gaan boonop binnekort sy invloed op die produksie van vars produkte begin wys.

Mnr. Deon van Zyl, handelshoof van Grow Fresh Produce Agents, verwag dat daar in 2023 oor die hele spektrum van groente, veral aartappels, uie en tamaties, ’n afname in lewerings kan wees wat vars produkte duurder vir die verbruiker gaan maak.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
-0.4%
Rand - Pond
21.02
-0.6%
Rand - Euro
18.76
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
1,016.21
-0.9%
Palladium
1,676.66
+0.4%
Goud
1,916.08
+0.2%
Silwer
23.46
-0.0%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,798
+0.2%
Alle aandele
79,996
+0.2%
Hulpbronne 10
74,959
+0.4%
Industriële 25
102,928
+0.3%
Finansiële 15
16,511
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot