AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4939
33,00
SOYA
06 Okt
-
9410
145,00
SUNS
06 Okt
-
10450
168,00
WEAT
06 Okt
-
7210,4
18,40
WMAZ
06 Okt
-
5031
71,00
YMAZ
06 Okt
-
4655
55,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Varsproduktemarkte se omset groei met 7% in 2020

akkreditasie
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Ten spyte van die verlaagde verkoopsvolume en talle ander probleme wat varsprodukteboere in 2020 in die gesig gestaar het, het die bedryf se omset steeds gegroei.

Die omset van die 19 vernaamste varsproduktemarkte in Suid-Afrika het van 2019 tot 2020 met 7% gestyg. Dit is ’n welkome syfer, in omdat 2020 vanweë die Covid-19-pandemie een van die moeilikste jare ooit was. Die verhandelde volume op die markte het in dieselfde tydperk egter met 6% gedaal, waarskynlik weens die uitwerking wat die toename in uitvoer en moeilike produksie-omstandighede op plaaslike voorsiening gehad het. 

Aartappels se totale omset in 2020 was R5,01 miljard en het 26% van die totale omset van R19 miljard op alle markte reg oor Suid-Afrika in 2020 uitgemaak. Dit is groei van 7% teenoor aartappels se omset van R4,7 miljard in 2019. 

Hierdie groei kan grootliks toegeskryf word aan die beter pryse aan die einde van die jaar toe Limpopo in die mark was met ’n kleiner oes as normaal. Aartappelverkope het 34% van die verhandelde volume van meer as 3 miljoen ton op varsproduktemarkte uitgemaak. Dit is dus ’n aanduiding dat aartappels, per gewig, een van die mees bekostigbare voedselbronne op die varsproduktemark is.

Soos die tabel aandui, het bykans 3% van die totale omset en 4% van die verkoopsvolume op die markte uit wortelverkope bestaan. Wortels se bydrae van nagenoeg R550 miljoen is bykans R50 miljoen meer as in 2019 en hoewel die volume effens gedaal het, was die prys van wortels 19% hoër in 2020 as in 2019. Die prys van wortels is hoofsaaklik deur laer produksie en dus laer volumes op die markte aangehits. 

Tabel 1

Piesangs duurder

Ongeag laer omset en verkoopsvolume in 2020 teenoor 2019, was piesangs steeds die vrug met die grootste omset vir 2020 op die varsproduktemarkte. Die R1,5 miljard wat piesangs verdien het, was 8% van die totale omset op varsproduktemarkte. Dit is ’n omset van R80 miljoen minder as in 2019. Die omset kon egter baie laer gewees, was dit nie vir die styging van 23% in die gemiddelde prys van piesangs nie.

Vrugte se totale omset was sowat R6 miljard en groente sowat R13 miljard. Sagtevrugte, subtropiese vrugte en sitrus se bydraes tot die totale omset was 13%, 13% en 5% onderskeidelik.

Op lang termyn is daar gesonde groei in die omset wat op varsproduktemarkte verdien word (sien die grafiek). Selfs as inflasie in ag geneem word, het die reële omset met 100% gegroei, oftewel verdubbel van 1997 tot in 2020, terwyl die verkoopsvolume slegs met 13% gestyg het oor dieselfde tydperk. Die werklikheid is egter dat die insetkoste teen dieselfde tempo en vinniger gestyg het as wat die omset van verkope gestyg het. 

Hoewel dit dus voorkom asof boere se inkomste enorm vinnig groei, is die winsmarge per kilogram en per hektaar geproduseer in 2020 waarskynlik kleiner as in 1997 vir bykans alle produkte op die varsproduktemarkte. Die enigste manier vir produsente om te oorleef is om opbrengste te verbeter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,715.42
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,262.66
+0.2%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,048
+0.7%
Hulpbronne 10
63,313
-0.6%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,086
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot