AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verkoop van onvolwasse avokado's taboe

Die verkoop van onvolwasse avokado's word nou verbied, daarom moet produsente seker maak dit voldoen aan die vereiste standaarde.

“Die verkoop van onvolwasse avokado’s, met ander woorde vrugte wat te vroeg gepluk en nie behoorlik ryp word nie, is nou verbode in terme van van die Wet op Landbouprodukstandaarde,” sê mnr. Derek Donkin, hoofbestuurder van Subtrop, die oorkoepelende kwekersvereniging vir die avokado-, lietsjie-, makadamianeut- en mangobedrywe.

Volgens Donkin gaan inspekteurs van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) avokado-volwassenheid reeds van vroeg in die nuwe seisoen op die markte begin toets. Indien enige onvolwasse avokado’s gevind word, sal die verkoop van sulke vrugte verbied word.

In die verlede is onvolwasse avokado’s wat deur die inspekteurs gevind is, afgegradeer na ‘laagste graad’, maar dit kon nog steeds verkoop word. Vanjaar (2014) sal die verkoop van onvolwasse vrugte verbied word.

Avokado-produsente word aangeraai om seker te maak dat hulle vrugte voldoen aan die vereiste volwassenheidstandaard voordat dit gepluk word.

Vir die kultivar Fuerte moet die vrug se voginhoud 80% of minder wees. Betroubare avokado-pakhuise is almal in staat om die vereiste volwassenheidstoetse uit te voer. Inspekteurs sal avokado-volwassenheid op die nasionale varsproduktemarkte monitor en daarom moet produsente seker maak dat hulle vrugte aan die nodige vereistes voldoen voordat hulle oes en sodoende nie die risiko loop dat die verkoop van hulle vrugte verbied word nie.

Vir meer inligting oor die volwassenheidsbepaling van avokado’s kan Subtrop gekontak word by tel. 015 307 3676.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot