AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vrugtebemarking by Evergreens klop covid-19-beperkings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Evergreens het die stelselmatige terugkeer na normaal ná die covid-19-inperking met ’n appel-en-peer-bemarkingsveldtog saam met Tru-Cape omarm.

Evergreens het die stelselmatige terugkeer na normaal ná die covid-19-inperking met ’n appel-en-peer-bemarkingsveldtog saam met Tru-Cape omarm. Op Erfenisdag vanjaar, Vrydag 24 September, en Saterdag 25 September is in Evergreens se takke in Kempton Park en Pretoria proehappies van verskillende appel- en peerkultivars aan die kopers in die winkel uitgedeel. Op Vrydag 1 Oktober het kopers in Kempton Park van die happies ontvang en op Saterdag 2 Oktober is kopers in albei takke met hierdie happies bederf.

Roelf Pienaar, besturende direkteur van Tru-Cape, is trots op hierdie veldtog en glo dat direkte bemarkingsveldtogte in die komende somer sal toeneem. Die veldtog was nie toegespits op spesifieke kultivars nie, maar dit was eerder gemik daarop om die verbruik van appels en pere in die algemeen aan te wakker. Evergreens is in 1984 deur die Pereira-familie as die Huisvrou-mark in Springs begin. Die winkel het in Oktober 1992 na Pretoria verskuif en die tak in Kempton Park is in 2019 oopgemaak.

Besoek www.evergreens.co.za vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
+0.6%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,635.68
+0.8%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,115.77
+3.6%
Platinum
862.50
+1.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,493
+0.4%
Alle aandele
63,920
+0.5%
Hulpbronne 10
56,826
+1.1%
Industriële 25
79,145
-0.5%
Finansiële 15
14,200
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot