AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Wes-Kaap se reën: Impak op wingerde eers later duidelik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die brug by Modderdrift is oorspoel na hewige reënbuie oor die afgelope paar dae. Foto: Verskaf deur Eugene Beukes
Die brug by Modderdrift is oorspoel na hewige reënbuie oor die afgelope paar dae. Foto: Verskaf deur Eugene Beukes
Min skade aan tafel- en wyndruifwingerde is tot dusver aangemeld ná die naweek en gister se reën.

Die afgelope paar dae se nat weer kan rede tot kommer wees in die wyn- en tafeldruifbedryf. Min skade is tot dusver aangemeld, maar die werklike impak sal eers later bepaal kan word.

Druiweprodusente word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir siektes wat weens die nat weer kan voorkom.

“Reënval van 20 mm tot 110 mm reg oor die Wes-Kaap is vanoggend aangemeld. Sulke swaar reën gaan dikwels gepaard met skade, en dit blyk dat die Tankwa- en Sentraal-Karoo, en De Doorns die hardste getref is,” sê mnr. Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap.

Me. Mecia Peterson, kommunikasiebestuurder van die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati), sê dit is nog te vroeg om die volle impak van die naweek se reënbuie op die tafeldruifwingerde te bepaal, maar min tot geen skade aan die uitvoertafeldruiwe is aangemeld.

Sy sê die skade aan infrastruktuur in wingerde en op plase word steeds geassesseer.

“Reën gedurende sekere dele van die produksieseisoen is nie ideaal nie, maar dit is nog te vroeg om die impak op die oes akkuraat te kan bepaal aangesien baie kultivars en streke in verskillende fases van die seisoen is,” sê Peterson. “Soos aangedui in Sati se eerste druiwe-oesvooruitskouing vir die seisoen word verwag dat die algehele volumes laer gaan wees as die vorige seisoen s’n.”

Grondwater

Mnr. Conrad Schutte, Vinpro se konsultasiediensbestuurder, sê hulle het nog nie van skade by wyndruifwingerde gehoor nie. Die naweek se swaar reën het grondwatervlakke aangevul. Dit is voordelig vir vroeë kultivars wat naby aan die deurslaanperiode is wanneer baie kleur- en geurstowwe van die grond na druiwetrosse verplaas word.

Schutte sê verskeie produsente in intensiewe besproeiingsgebiede het aangemeld dat hulle bottelnekke in hul besproeiingskedule ervaar weens kragonderbrekings waartydens waterpompe nie kan werk nie. “In hierdie gevalle was die reënval uiters welkom.”

Hy sê die voortdurende reën kan die voorkoms van siektes soos witroes, donsskimmel en Botrytis bevorder. “Gelukkig volg die meeste produsente en wingerdboukundiges ’n voorkomende spuitprogram,” sê Schutte. “Reënval kan ook wingerde se groeitempo versnel en dus sal dit bestuur moet word.”

Mnr. Eugene Beukes van Moddersdrift by De Doorns sê verskeie paaie naby die rivier is oorstroom. Die skade is egter nie so erg is soos dié met die oorstromings in 2008 nie.

“Die grootste probleem is brûe wat weggespoel is,” sê hy. “Ons moes vandeesweek die Starlight-druiwe begin oes het. Die brug moet herstel word, want ons moet die druiwe by Hexkoel kry.”

Dié verkoelingsaanleg het ook oorstromings ervaar, maar het geen skade gehad nie, volgens mnr. Willem Steenkamp, bedryfsbestuurder by Hexkoel. Aangesien daar nog nie druiwe verkoel word nie, is daar geen sulke verliese nie. “Ons het ’n klomp modder en slik op die perseel, maar ons is besig om skoon te maak,” sê hy.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot