AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynbedryf bly passievol ten spyte van moeilikste jaar ooit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Hoewel die landbousektor in die algemeen nie ernstig deur die covid-19-pandemie geraak is nie, sal 2020 waarskynlik weens handelsbeperkings as gevolg daarvan as die moeilikste jaar ooit vir die wynbedryf bekend staan. Dit het egter nie die bedryf se passie en vasbeslotenheid om hierdie probleme te oorkom, geblus nie.

Dít is een van die bevindinge in die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) se jongste vooruitskouing vir wyndruiwe en wyn vir die tydperk 2021 tot 2030.

Volgens BFAP se verslag kon die handelsbeperkings nie op ’n slegter tyd gekom het nie aangesien die bedryf se druiweproduksie net begin stabiliseer het ná ’n drie jaar lange droogte in die Wes-Kaap.

Ten spyte daarvan dat die handelsomgewing aan die begin van 2021 verbeter het, bly die bedryf steeds onder druk weens ’n surplus in voorraad en nuwe handelsbeperkings. In totaal kon die bedryf sedert die begin van die inperkingsperiode plaaslik vir 23 weke glad nie handel dryf nie en vir 5 weke nie uitvoer nie.

Die gevolge van dié handelsbeperkings het ook ’n impak op die wyntoerismesektor gehad, wat duisende mense in diens neem en in 2019 na beraming R7,2 miljard tot die Suid-Afrikaanse ekonomie bygedra het, terwyl dit ook tot ’n inkrimping van die plaaslike ekonomie gelei het.

Weens voortdurende beperkings op handel, wat nou verkorte handelsure insluit, is dit onduidelik hoe lank dit die bedryf sal kos om te herstel. BFAP gee ook toe dat onsekerheid rondom vooruitskattings weens verdere moontlike handelsbeperkings, groter as gewoonlik is.

Die verslag dui egter aan dat daar ook gunstige ontwikkelinge in die wynbedryf is. Hoewel die vraag nog nie herstel het nie, maak van Suid-Afrika se handelsvennote vordering om kudde-immuniteit te behaal en hulle begin na normaal terugkeer. Dit bevoordeel Suid-Afrika se doelwit om 60% van die uitvoer verpak te verskeep teenoor die huidige 40%. Dit sal winste vir wynkelders en bemarkers verbeter en uiteindelik sal produsente ook baat vind.

Volgens BFAP sal die behaling van dié doelwit asook die langtermynvolhoubaarheid van die bedryf afhang van kultivarkeuses en praktyke regdeur die waardeketting om die nodige gehalte te verseker.

Premiewyn

Die verslag dui aan dat die verkope van premiewyn ten spyte van die pandemie relatief stabiel gebly het aangesien verbruikers in hierdie marksegment minder deur die ekonomiese afswaai geraak is. Dit sal, luidens die verslag, in die tyd ná die pandemie moontlik wees om in hierdie segment hoër winste te behaal vir kleiner hoeveelhede, maar hoër gehalte.

Die bedryf sal volgens BFAP aanhou om mee te ding met uitvoerders van vars vrugte om uitvoerders vir hulpbronne soos grond en water. Terwyl ’n aantal produsente dit sal oorweeg om hul wingerde uit te haal en ander gewasse aan te plant, sal almal dit nie kan doen nie vanweë die koste om ’n nuwe boord of wingerd onder nette te vestig. Dit sal volgens BFAP tot gevolg hê dat meer produsente op mediumtermyn met wyndruiwe voortgaan as wat ekonomies sinvol is.

Weens druk op pryse sal produsente volgens die verslag moontlik genoodsaak voel om volumes te verhoog ten einde koste te dek, wat ’n ongunstige impak op gehalte kan hê en die situasie verder vererger. Daar word staatgemaak op die bedryf se meganismes om te bepaal of individuele produsente in lyn is met die bedryf se doelwitte en strategie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,713.52
-0.8%
Silwer
20.54
-2.5%
Palladium
2,250.66
-3.1%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot