AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wyndruiwe: Kleiner oes

Die wyndruifoes gaan 7% minder as dié van die vorige jaar wees, sê me. Yvette van der Merwe, uitvoerende bestuurder van SAWIS.

Die wyndruifoes gaan 7% minder as dié van die vorige jaar wees, sê me. Yvette van der Merwe, uitvoerende bestuurder van die SA Wynbedryf-Inligting en Stelsels (Sawis).

Die 2009-wyndruiwe-oes behoort 1 322 490 ton te beloop, volgens die bedryf (produsentekelders en wingerdkonsultante) se oesskatting van 28 November 2008. Dit verteenwoordig 'n afname van 7% teenoor die 2008-oes. Na verwagting sal die oes vir wyn, sap en konsentraat vir nie-alkoholiese doeleindes, wyn vir brandewyn en distilleerwyn ingesluit, 1 022,7 miljoen liter beloop, bereken teen 'n gemiddelde verhaling van 773 liter per ton druiwe.

Die grootste oes-afname word in die Oranjerivier-streek (20%) verwag, hoofsaaklik weens ryp- en haelskade, maar veral ook die lae produksies van die Sultana-wingerde. In die Worcester-streek word 8% mnder druiwe verwag, waar minder trosse aan Chenin blanc en vloedskades die hoofredes is.

Slegs in een streek word 'n hoër oes in dié stadium verwag, naamlik die Klein Karoo (5% hoër), hoofsaaklik weens 'n goeie winter en voldoende watervoorrade. Die vloedskade in die Montagu-omgewing is in aanmerking geneem.

In al die ander streke word die 2009-oes 3% tot 6 % laer as die 2008-oes geskat.

Redes vir die afname in die oes is:

  • 'n Koeler Oktober/November in die trosinisiasie-periode van die 2008-seisoen.

  • Koue en winderige weerstoestande tydens die blomperiode, wat tot swakker en ongelyke vrugset aanleiding gegee het.

  • ? Kleiner Chenin blanc-oes word verwag.

Koeler Oktober en November weerstoestande - veral die nagte wat koeler as normaal was. Dit kan die korrelgrootte nadelig raak, wat egter weer gunstig op die gehalte van die druiwe kan inwerk.

Van der Merwe sê die laat koue wat tydens die bottyd in September voorgekom het, het die seisoen sewe tot 14 dae later as normaal gemaak. Geil groeitoestande verg buitengewone bestuursinsette vanaf die kant van die wingerdbestuurders.

Na verwagting sal die ekonomiese insinking tot gevolg hê dat binnelandse verkope van beide wyn en brandewyn in 2009 sal stagneer, terwyl die uitvoer van verpakte wyn matige groei sal toon.

12 Desember 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.30
-0.2%
Silwer
20.71
+0.3%
Palladium
2,259.50
-0.1%
Platinum
924.00
-0.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot