AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9714
0,00
CORN
29 Mrt
-
4671
0,00
SOYA
29 Mrt
-
8192
0,00
SUNS
29 Mrt
-
8660
0,00
WEAT
29 Mrt
-
6654
0,00
WMAZ
29 Mrt
-
3990
0,00
YMAZ
29 Mrt
-
4053
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Zim straks nuwe woema vir tabakbedryf

Politieke stabiliteit kan Zimbabwe weer 'n gerekende lid van die tabakbedryf maak.

Politieke stabiliteit kan Zimbabwe weer 'n

gerekende lid van die tabakbedryf maak.

Tesame met die voltooide rasionaliseringsproses

van die plaaslike bedryf, dui

dit dalk op die begin van 'n nuwe groeifase

vir die bedryf in Suider-Afrika.

"Van die wêreld se beste tabak

is in Zimbabwe geoes, maar

ongelukkig het politieke omstandighede

die bedryf in só

'n mate in 'n wurggreep beetgekry dat die

krimpende volumes nie eintlik meer 'n impak

op die wêreldmark kan maak nie," sê

mnr. Francois van der Merwe, voorsitter en

uitvoerende beampte van die Tabakinstituut

van Suid-Afrika.

Zimbabwe se allerbeste tabakproduksie

van 220 miljoen kg het weens jare se politieke

onstabiliteit drasties gedaal tot die sowat

65 miljoen kg wat vir die huidige seisoen

verwag word.

Die vooruitsig van politieke stabiliteit en

ekonomiese herstel in Zimbabwe kan voordele

vir die hele Suider-Afrika inhou. As

Zimbabwe weer sy eertydse tabakvolumes

kan produseer met behoud van die gehalte

van destyds, sal dié buurland weer 'n gerekende

lid van die bedryf wees. Suider-Afrika se tabakbedryf het multinasionale

kopers nodig, maar dan moet daar stabiliteit

in die streek en genoeg goeie tabak teen

mededingende pryse beskikbaar wees.

Op Suid-Afrikaanse bodem het die tabakbedryf

self 'n moeilike tydjie agter die

rug. Met die plaaslike herstruktureringsproses

het dinge nie altyd klopdisselboom

verloop nie.

Van der Merwe sê egter die proses was

noodsaaklik om tabakboere in staat te stel

om op die wêreldmark mededingend te

wees. Die bedryf is gekonsolideer deur die

sluiting van oortollige verwerkingsaanlegte,

die uitskakeling van die oorvleueling

van funksies en die vaartbelyning van alle

aksies.

Afgri is betrek om professionele bestuur

en bepaalde dienste aan die bedryf te lewer

en om finansiering teen mededingende

tariewe te verskaf aan boere en die oorblywende

verwerkingsaanleg.

Hierdie aksies, én Afgri se betrokkenheid,

het stabiliteit in die bedryf gebring.

Meer as R25 miljoen se onnodige uitgawes

is uit die strukture verwyder. Dit stel die

bedryf in staat om meer geld in boere se

sakke te laat beland. 'n Regstreekse gevolg

van die herstrukturering is dat uitbetalings

aan boere in die afgelope drie jaar gestyg

het van R14/kg tot eers R16,50/kg en toe tot

R18,50/kg. En vir vanjaar se oes word verwag

dat boere gemiddeld R24/kg vir hul

oonddroogtabak sal ontvang.

"Die herstrukturering is afgehandel en

ons meen die grootte van die oes sal in die

volgende paar jaar stelselmatig toeneem

van die huidige 8 miljoen kg tot sowat

15 miljoen kg," sê Van der Merwe.

Die mark vir tabak in die binneland sowel

as vir uitvoer is uiters gesond. Vanjaar

word feitlik die hele oes in die binneland

verkoop, terwyl aansienlike geleenthede in

die buiteland wink. Ongelukkig is die oes

te klein om aan uitvoerbestellings, veral

van China, te voldoen.

Met só 'n rooskleurige mark wat vir die

afsienbare toekoms redelik goeie pryse beloof,

is die onbeheersde styging van produksiekoste

in die landbou die grootste

knelpunt vir boere.

Selfs met ho&eumlr tabakpryse verg dit steeds

goeie opbrengste en gehalte om 'n bevredigende

wins te maak. Suid-Afrika se tabakboere

is egter van die bestes ter wêreld

en het die vermo&euml om te voldoen aan die

mark se gehaltevereistes. Hulle kan die oes

vergroot om in die behoeftes van die binnelandse mark

te voorsien en om'n mark in

die buiteland te skep en in stand te hou.

Volgens Van der Merwe is die wêreldvraag

na tabak stabiel. Na verwagting sal

pryse in die binneland en internasionaal

aanvaarbaar wees.

Omstandighede is uiters gunstig vir

boere om aanplantings uit te brei. Die plaaslike

oonddroog- en lugdroogtabak is van

goeie gehalte en derhalwe uiters gesog. Die

oonddroog- en lugdroogbedryf in Suid-Afrika kan nou uitbrei, terwyl professionele

bestuur albei bedrywe stabiliseer.

Ten spyte van wêreldwye pogings om

tabakverbruik in te kort, bly dit stabiel. Die

bedryf aanvaar daar is gesondheidsrisiko's

verbonde aan die gebruik van sy produkte

en is ten gunste van wetgewing wat die bedryf

en die verbruik van tabak reguleer.

Enige wetgewing moet egter gebalanseerd

wees en die werklikhede in ag neem

van 'n miljard rokers wêreldwyd wat nie

oornag sal verdwyn nie, die gesondheidsgevare

verbonde aan tabakprodukte en die

enorme ekonomiese bydrae wat die bedryf

lewer ten opsigte van belastings, werkverskaffing (100 miljoen poste wêreldwyd) en

die sosiale verantwoordelikheid wat die bedryf

openbaar teenoor die gemeenskappe

waarin dit aktief is.

"Té streng wette en té ho&euml belastings

skep egter die teelaarde vir 'n groot onwettige

bedryf. Die omvang in Suid-Afrika is

reeds skrikwekkend. Meer as 10 miljoen

sigarette - hoofsaaklik gesmokkelde produkte -

verhandel reeds daagliks. Die plaaslike

bedryf probeer voortdurend om saam

met die Regering te werk om aandag aan

die bedryf se probleme te gee," sê Van der

Merwe.

Landbouweekblad, 2 Mei 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.1%
Rand - Pond
22.39
+0.1%
Rand - Euro
19.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
958.24
-1.0%
Palladium
1,417.42
+0.8%
Goud
1,964.97
-0.4%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,460
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Opreg en eerlik
Eks plat op die aarde, daars baie waarvan ek hou om te doen behalwe enige iets wat met hoogte te doen het, so letterlik plat op die aarde.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot