AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Boer meer intensief met vleis’

Vleisprodusente wêreldwyd sal meer intensiewe boerderymetodes moet toepas om aan die vraag na hul produkte te voldoen.

Die produksie van vleis plaaslik en internasionaal sal vorentoe slegs met meer intensiewe boerderymetodes sodanig uitgebrei kan word dat boere in die groeiende vraag kan voorsien.

Prof. André Jooste, hoof- uitvoerende beampte van Aartappels SA, het op Breedplan, Landbouweekblad en die LRF se Vleisbeesskool gesê verbruik van rooivleis is op die korttermyn onder druk, maar gaan toeneem namate meer verbruikers se voorkeure en smaak verander.

Die aarde gaan teen 2050 nege miljard mense huisves en teen 2075 nagenoeg 9,5 miljard mense wat moet kos kry. Die bevolking groei reeds teen ’n allemintige 150 000 mense per dag. Teen daardie tyd sal 70% meer veilige, voedsame kos as tans nodig wees.

Intussen is veeboere onder druk, veral weens hoë insetkoste wat hul winsgewendheid raak. Boonop is daar goedkoper alternatiewe voedselsoorte beskikbaar. Namate die vraag styg, sal die prys wat die boer kry, egter ook opgaan. Pryse styg egter nog nie sodanig dat dit met inflasie tred hou nie. Dit benadeel winsgewendheid verder, want die pryse behoort minstens bokant inflasie toe te neem.

“Julle moet mense oorreed om meer vleis te eet. Te veel produsente gee net aandag aan produksie en steur hulle te min aan die verbruiker se voorkeure. Die gaping tussen die boer se prys en die prys wat die verbruiker vir sy vleis betaal, word ook groter, maar boere moenie met die handelaars daaroor baklei nie, want hulle is die mense wat die boer se produk moet bemark. Werk eerder met hulle saam,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot