AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boere sê ‘ja’ vir Aldam-veeskool

akkreditasie
Die lesings deur internasionale en plaaslike kenners op die jaarlikse Aldam-veeskool is in die kol.

Die lesings deur internasionale en plaaslike kenners op die jaarlikse Aldam-veeskool is in die kol.

Die volgende Aldam-veeskool word vanjaar van 18 tot 20 Oktober by Aldam in die Vrystaat aangebied. ’n Opname is op verlede jaar se skool onder die bykans 200 mense wat dit bygewoon het, gedoen.

Dr. Michael Bradfield, organiseerder en hoof van Breedplan Suider-Afrika, sê die opname toon 88% van deelnemers was heeltemal of meestal tevrede dat die Veeskool sy doelwit bereik, 91% was tevrede met die onderwerpe, 91% het aangedui die plaasbesoeke het heeltemal of gedeeltelik aan hul verwagtinge voldoen, 92% het die kursusmateriaal as waardevol bestempel, 95% het gesê die skool is baie goed georganiseer en 90% beskou die registrasiefooi as goeie waarde vir geld.

Altesaam 45% van hulle boer met grootvee, 35% met groot- én kleinvee en 5% net met kleinvee. Die res (15%) was onder meer saaiboere en mense in ander landbouberoepe soos maatskappyverteenwoordigers, voorligters en wetenskaplikes.

Hulle het meestal uit kommersiële boere (46%) bestaan, 16% boer met kommersiële én stoetvee en 10% het slegs stoeterye. Verder boer 48% ekstensief en 26% intensief. Die res boer beide ekstensief en intensief.

Sowat 36% van die deelnemers het by ander mense van die skool gehoor, 35% deur middel van artikels, berigte of advertensies, 9% op die internet en 6% op ander wyses. Meer as 90% sal die skool by ander mense aanbeveel. Ongeveer 80% hou van die praktiese sessies.

“Ons sê altyd die veeskool is ’n geleentheid waar veral kommersiële produsente die beste inligting ter wêreld kry wat by plaaslike en internasionale kenners beskikbaar is, en die statistiek wys dat ons aan hierdie mandaat voldoen,” sê Bradfield.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.5%
Rand - Pond
19.17
+1.1%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,638.25
-0.3%
Silwer
18.59
-1.5%
Palladium
2,087.50
+0.7%
Platinum
861.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot