AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Hou moed, beter tye kom - BFAP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Ontwrigting in die voorsieningsketting kan nog die volgende twee jaar voortduur, maar die druk weens groot insetkoste behoort effens te verlig namate die verskaffing verbeter en logistiek herstel, het mnr. Gerhard van der Burgh van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) op die LRF-Veeskool by Aldam gesê.

Die landbou is Suid-Afrika se toppresteerder en die afgelope jare die helder ster in die hemelruim ondanks moeilike toestande, maar dit is deurspek met onsekerhede, onder meer weens covid-19 en die Russiese inval in Oekraïne wat chaotiese toestande geskep het. Amerika se projeksie vir groei is net 1% en China mik vir 4,4% groei, maar Europese lande verwag ’n inkrimping in hul ekonomieë.

Landbouverwagtinge is in onsekerheid gehul. Insetkoste (veral kunsmis), hoë voerkoste, die bekamping van dieresiektes en logistieke probleme strem groei. Die hoë graanpryse te midde van groot voorrade is juis vanweë die druk op logistiek.

Verbruiksbesteding is onder groot druk. Die beesboer wonder dus hoe die verkope van sy slagdiere gaan verloop. Op mediumtermyn word verwag dat verbruikers se bestedingskrag stadigaan sal herstel. Verbruikers eet deesdae meer mieliepap, wat ’n aanduiding is dat hulle minder geld het om aan duurder stapelvoedsel te bestee.

Bees- en skaapvleispryse het hul hoogtepunt bereik en varkvleispryse het internasionaal gestabiliseer. In Suid-Afrika is die lewendehawebedryf nog onder druk, veral weens die groot ontwrigting weens bek-en-klouseer. Suid-Afrika kry dit nietemin steeds reg om groot hoeveelhede snitte uit te voer, wat slegs 4% van sy produksie bedra, teenoor Australië se 65%. Die mikpunt is dat Suid-Afrika minstens 20% van sy produksie kan uitvoer, wat ’n baie hoë mikpunt is.

Suid-Afrika het talle klein kuddes met ’n lae produktiwiteit. Wat nodig is, is groter klem op diere- en openbare gesondheid, inklusiewe groei, marktoegang en mededinging, en volhoubaarheid in die waardeketting.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot