AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Kenner van genetika by Vleisbeesskool

'n Voorste kenner van genetika by vleisbeeste is een van die sprekers by die Vleisbeesskool by Aldam wat in Oktober plaasvind.

Een van Australië se voorste kenners van genetika by vleisbeeste, mnr. Alex McDonald, is een van die sprekers by die Vleisbeesskool by Aldam.

Die byeenkoms word van 15 tot 17 Oktober deur die Lewendehawe Registrerende Owerheid (LRF), Breedplan en Landbouweekblad gehou.

McDonald se spesialiskennis pas goed in by die skool se hooftema, Groei en Doeltreffendheid. Hy het ná sy studies aan die Universiteit van La Trobe in Melbourne vir twaalf jaar as navorser en voorligter op vleisbeeste by die land se departement van landbou gewerk. Daarna was hy die nasionale koördineerder tydens Breedplan se ontwikkelingsjare en was verantwoordelik vir die bekendstelling van ultrasoniese skandering om benaderde teelwaardes vir karkaseienskappe te ontwikkel.

Verder was hy vir 22 jaar hoofbestuurder van die Australiese Limousin-telersvereniging waar hy in Junie uitgetree het. In dié tyd het hy hom sterk vir die gebruik van genetiese tegnologie beywer. Hy werk tans by die Landboubesigheids-navorsingsinstituut waar hy met die beesgenetika-uitvoeragentskap en tegnologie- en voorligtingsdienste gemoeid is.

Verskeie ander buitelandse en plaaslike kenners gaan groei en doeltreffendheid onder oë neem. Benewens McDonald gaan nóg ’n paar buitelanders by die Vleisbeesskool wees, waaronder dr. Paul Arthur, navorsingshoof van Animal Genetics in Australië, en mnr. Ryan Peterson van die Leachman Cattle Company in Amerika.

Die lesings gaan deur praktiese demonstrasies aangevul word waar oorsese en plaaslike kenners op talle vakgebiede hul kennis met die boere gaan deel. Mense wat die vleisbeesskool bywoon, gaan ook Sparta se beesvoerkraal by Marquard besoek.

Die Vleisbeesskool se hoofborge is Pick n Pay, Molatek, Zoetis, Land Bank, Unistel, Taltec, Sparta, BKB, RPO en Rudd Skaal. Die prys vir al drie dae, wat verblyf en etes insluit, is R6 360. Mense kan nou reeds op www.stockmanschool.co.za registreer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+0.2%
Rand - Pond
21.13
+0.5%
Rand - Euro
18.86
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Platinum
967.43
-0.7%
Palladium
1,581.77
-1.1%
Goud
1,867.42
-0.0%
Silwer
22.22
-0.3%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,333
-0.2%
Alle aandele
79,421
-0.2%
Hulpbronne 10
74,422
+0.5%
Industriële 25
102,643
-0.5%
Finansiële 15
16,283
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
soek iemand wat die lewe saam my kan geniet
ek is 'n vriendelike, liefdevolle mens en lag altyd ek hou daarvan om te stap op die strand, braai, sosiaal te verkeer, window shopping, vlooimarkte, kamp, waarvan ek nie hou...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot