AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Lits-SA kan deur een woord gepootjie word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Schneider-familie
Ter illustrasie. Foto: Schneider-familie
Een woord in die Wet op Dieregesondheid (Wet 7 van 2002) hou reuse-implikasies vir die instelling van ’n amptelike naspeurbaarheidstelsel in.

’n “Oorplaatjie” of “tag” is spesifiek, ingevolge die wet, uitgesluit as ’n amptelike identifikasiemerk. 

Dus kan die blote aanbring van ’n oorplaatjie nie dien om naspeurbaarheid amptelik te kan bewys nie. Die wet sal eers gewysig moet word, sê mnr. Willie Clack, voorsitter van die LITS-komitee. 

Die voorgestelde amptelike naspeurbaarheidstelsel, The Livestock and Traceability System in South Africa (Lits-SA), word ná ’n hele aantal jaar se gesloer nou stapsgewys ingestel. “Die definisie in die wet wat oorplaatjies uitsluit, is ’n groot struikelblok. Ons hele stelsel, waaraan ek en wyle dr. Michael Bradfield al van 2017 gewerk het, is daarop geskoei. Nou moet die wet eers gewysig word en dit sal deur die parlement gedoen moet word, die minister het nie die mag nie.”

Clack het in ’n aanbieding op die LRF-Veeskool by Aldam gesê boere moet besef dat daar ’n onderskeid is tussen ’n bestuurstelsel en ’n naspeurbaarheidstelsel. Die oorplaatjies wat tans gebruik word, selfs dié wat gekoppel word aan rekenaarstelsels, word vir kuddebestuur gebruik en nie vir naspeurbaarheid nie.

Suid-Afrika is die enigste land in Afrika wat nie ’n amptelike naspeurbaarheidstelsel het nie. Hy is ver agter by buurlande soos Namibië en Botswana, waar amptelike naspeurbaarheid lankal reeds ingestel is. “In Namibië is daar ’n onderskeid tussen die dieregesondheidswet aan die een kant en dan die naspeurbaarheidstelsel wat nie ingeskryf in die wet is nie, maar by wyse van ’n regulasie aangeheg is.”

In antwoord op ’n vraag van Landbouweekblad oor die redes waarom oorplaatjies spesifiek deur die 2002-wet as identifikasiemiddel vir naspeurbaarheid uitgesluit is, wil Clack nie bespiegel nie. “Daardie uitsluiting is nie verniet ingeskryf in die wet nie, daar moet ’n rede daarvoor wees. Maar ek dink dit wat die geslag voor ons met daardie wet gedoen het, is besig om ons in te haal. Dit wat hulle hard probeer vermy het, hap ons nou aan die hakskeen.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.46
+0.2%
Silwer
22.16
-0.4%
Palladium
1,850.09
-1.5%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot