AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9817
43,00
CORN
30 Mrt
-
4139
-12,00
SOYA
30 Mrt
-
8200
-43,00
SUNS
30 Mrt
-
8815
-4,00
WEAT
30 Mrt
-
6674
-5,00
WMAZ
30 Mrt
-
3843
-8,00
YMAZ
30 Mrt
-
4055
-11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Só bevorder LRF genetiese vooruitgang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boere en ander belangstellendes kan vanjaar die LRF-veeskool fisies bywoon of die verrigtinge aanlyn volg. Toekennings gaan ook aan die beste beesboere gemaak word. Hier is ‘n Branguskoei met haar kalf. Hulle behoort aan mnr. André van der Merwe wat verlede jaar die Suider-Afrikaanse Stoetteler van die Jaar was. Foto: Wouman Brangus
Boere en ander belangstellendes kan vanjaar die LRF-veeskool fisies bywoon of die verrigtinge aanlyn volg. Toekennings gaan ook aan die beste beesboere gemaak word. Hier is ‘n Branguskoei met haar kalf. Hulle behoort aan mnr. André van der Merwe wat verlede jaar die Suider-Afrikaanse Stoetteler van die Jaar was. Foto: Wouman Brangus
Een van die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) se doelwitte is om genetiese vooruitgang onder sy geaffilieerde rasgenootskappe te bevorder. Daarom word jaarliks verskeie kompetisies met hierdie doelwit gehou. Vanjaar se wenners ontvang weer hul pryse op die LRF-Veeskool.

Die LRF se vlagskip-eerbewys is Landbouweekblad en Breedplan se Suider-Afrikaanse Stoetteler van die Jaar. Prof. Frikkie Neser, hoof van die departement vee-, wild- en weidingkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, doen jaarliks die beoordeling vir hierdie eerbewys.

Daar is elke jaar baie sterk kandidate wat met mekaar meeding. Inskrywings is oop vir alle stoettelers in Suider-Afrika – hulle hoef nie met die LRF geaffilieer te wees nie. Vir ander pryse wat op dié geleentheid oorhandig word, ding die stoettelers op ’n rasgrondslag met mekaar mee. Beproefde bul van die Jaar.

Bulle wat in aanmerking kom, moet drie en ’n half jaar of ouer wees. Hulle moet ’n nageslag van minstens honderd kalwers in drie of meer kuddes hê, waarvan twintig of meer kalwers in die voorafgaande twee jaar gebore moes wees.

Die bulle moet akkurate teelwaardes hê wat volgens hul ekonomiese indekse bepaal word. Vir die rasse waarvoor indekse nog nie beskikbaar is nie, word ’n soortgelyke waarde bepaal deur ekonomiese gewigte aan hul teelwaardes te koppel. Koeigroep van die Jaar.

Kuddes wat vir dié eerbewys in aanmerking kom, moet minstens oor ’n driestergradering vir volledigheid van prestasie beskik. Daar word ook na die ekonomiese indeks van die kudde gekyk, indien dit vir die ras beskikbaar is, asook na eienskappe soos dae tot kalf (DTK).

Indien DTK nie beskikbaar is nie, word daar na ouderdom met eerste kalf en tussenkalfperiode gekyk. Prestasiemeting. Die volledigheid van prestasie-aantekening word gemeet aan ’n stergradering van ’n kudde.

Verskillende kriteria word gebruik om die stergradering van die verskillende rasse te bereken, onder meer die aantekening van stamboominligting, gewigte en vrugbaarheidseienskappe.

Me. Izaan du Plooy is die tegniese bestuurder van die LRF.

Kontak me. Charmainé Alberts oor die Veeskool se kostestruktuur en besprekingsprosedure by 082 922 3747 of palberts@telkomsa.net.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
+0.1%
Rand - Pond
22.35
-0.2%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
968.59
+0.9%
Palladium
1,438.35
-0.7%
Goud
1,966.84
+0.1%
Silwer
23.60
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,437
+0.8%
Alle aandele
77,060
+0.8%
Hulpbronne 10
67,747
+1.6%
Industriële 25
103,782
+0.5%
Finansiële 15
15,709
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot