Die LRF bied vanjaar weer hul gewilde Veeskool aan.
Die Veeskool word vanaf 12 tot 14 Oktoberby die Aldam-vakansieoord buite Ventersburg aangebied. Die tema vir 2022 se skool is: ‘Bou van ’n winsgewende koeikudde’. Die lesings deur kenners sal byval vind by kommersiële en stoetboere. Teken dit nou in jou dagboek aan!