AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Veeskool: Produktiwiteit klop grootte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beeste in 'n voerkraal. Foto: Alani Janeke
Beeste in 'n voerkraal. Foto: Alani Janeke
Verbruikers raak ál meer gesofistikeerd en dring aan op ’n beter produk as hulle beesvleis koop.

Daarom moet boere ’n ernstige poging aanwend om die gehalte van die vleis deur seleksie te verbeter, is die raad van prof. Frikkie Neser, hoof van die departement vee-, wild- en weidingskunde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV).

In ’n aanbieding wat Donderdag op die LRF-Veeskool namens hom deur dr. Errol Cason van die UV gelewer is, het Neser die teeldoelwitte vir ’n winsgewende kudde uitgelig. In die lesing het hy baie klem gelê op innovering en hoe boere nuwe neigings en voorkeure in ag moet neem wanneer hulle die kriteria bepaal waarvolgens hulle winsgewende kuddes wil bou.

Hy het verwys na die aandrang om ’n nuwe vleisklassifikasiestelsel te ontwikkel wat teling met die regte diere vir winsgewendheid sal aanmoedig.

“Die huidige vleisklassifikasiestelsel is nie bruikbaar vir seleksie wat beter wins vir boere kan bewerkstellig nie. Daar moet eerder na ’n graderingstelsel beweeg word.”

Namate daar ál meer aandrang onder verbruikers is om produkte te koop wat verbou is deur omgewingsvriendelike boerderypraktyke, is dit selfs vir veeboere die moeite werd om diere te teel wat omgewingsvriendeliker is. “Teel diere wat funsioneel aangepas en gesond vir jou omgewing is.”

Nog ’n rede om omgewingsvriendelikheid as faktor in ag te neem, is omdat hittestres so ’n groot nadelige uitwerking op vrugbaarheid het. “Klimaatsverandering beteken dat dit ál warmer word en dan neem bulle se semengehalte af en kalfperseentasies daal. Selekteer beeste wat die gene dra om klimaatsverandering teen te werk.”

Sy raad aan boere was om te besluit watter eienskappe is ekonomies noodsaaklik wanneer hulle op seleksiekriteria vir hul kudde besluit. “Dit gaan nie altyd oor die dier wat die grootste karkas het of die meeste weeg nie, maar eerder oor watter een is die produktiefste.” Daarom is vrugbaarheid, melkproduksie, groei, doeltreffendheid, langlewendheid en aanpasbaarheid ook belangrike eienskappe om voor te teel.

Die “regte” diere vir verbuikersvoorkeure is nie noodwendig ’n spesifieke ras nie, het Neser beklemtoon. Hy het in dié verband verwys na navorsing wat in Australië gedoen is oor watter rasse die sagste en taaiste vleis het. Die taaiste vleis het van ’n Brahman gekom – en die sagste vleis was ook ’n Brahman s’n.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-2.7%
Rand - Pond
21.66
-4.3%
Rand - Euro
18.54
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.01
-2.7%
Rand - Jen
0.13
-4.0%
Goud
1,798.10
+1.7%
Silwer
22.46
+1.2%
Palladium
1,890.79
+0.2%
Platinum
1,044.60
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
"Kan jy eerlik wees?"
Ek is n opregte liefdevolle eerlike mens. Uiterlike is nie vir my belangrik nie maar of ons n konneksie het. Ek bly lojaal teenoor my naasbestaandes. Ek is passievol, maar NIE n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot