AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aanlyn bestuursoplossing vir wildbedryf op pad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
'n Aanlyn platform vir wildboere is deur Wildbedryf SA (WRSA) en Africa Farmers Network (AFN) ontwikkel.

Wildboere gaan eersdaags hul plase met die hulp van ’n gratis aanlyn platform op die webwerf van Wildbedryf SA (WRSA) kan bestuur danksy ’n program wat die WRSA saam met Africa Farmers Network (AFN) ontwikkel het.

Mnr. André Groenewald van AFN sê die platform sal boere in staat stel om ’n eie rekening te skep waarop hulle hul plase op ’n kaart van Google Earth kan identifiseer.

Sodra dit gedoen is, kan mens ’n lys van jou bates op daardie plaas of net ’n blok van die plaas plaas, byvoorbeeld 500 blesbokke of 30 koedoes, jagarea of teelblok. Hoewel dit nog nie in die eerste fase beskikbaar is nie, is die langtermynbeplanning dat die veldtipe, drakrag en amper enige ander data aangeteken kan word sodat ’n wildboer uiteindelik met een oogopslag kan sien hoe die verhouding tussen sy veld se dravermoë en sy wildgetalle vergelyk, en sodoende bestuursbesluite oor sy wild kan neem.

Omdat verskillende blokke binne ’n eenheid afgemerk kan word, stel die platform boere in staat om gemengde landbou-aktiwiteite te bestuur. Die FarmSpace-platform wat die onderbou van die wildprogram huisves, maak voorsiening vir ’n verskeidenheid landbou-aktiwiteite.

Vir basiese plaasbestuursfunksies gaan die platform vir alle wildboere via die WRSA-webwerf beskikbaar wees, maar net WRSA-lede sal toegang hê tot sekere funksies, sê Groenewald.

Vir lede gaan dit in die toekoms moontlik wees om hul fakture aanlyn te kry, maar ook om fakture vir wildverkope, jagtogte en verblyf op die platform te skep en uit te druk of direk aan kliënte te stuur.

Mnr. Richard York, uitvoerende hoof van WRSA, sê die oogmerk met die projek is om WRSA-lede te help wanneer hulle data nodig het vir aanhoudings-, jag- en vrystellingspermitte. Dit gaan die bedryf in staat stel om ’n omvattende beeld van Suid-Afrika se wildgetalle en die habitat onder bestuur of bewaring op ’n wildsplaas te sien.

Hy wys egter daarop dat boere en hul plase se individuele data net vir hulself sigbaar sal wees en dat hulle ingevolge wetgewing toestemming sal moet gee om hul getalle by nasionale en provinsiale syfers te voeg. “Selfs met ’n boer se toestemming om sy wildgetalle en ander inligting by die provinsie of land se statistieke te voeg, is die program só geskryf dat geen data van ’n individuele plaas vir enigiemand anders as die rekeninghouer sigbaar is nie, nie eens vir die FarmSpace-ontwikkelaars nie.

“Met die statistieke oor provinsiale en nasionale getalle, en hektare kan ons opbouende gesprekke met die nasionale en provinsiale departemente van natuurbewaring en landbou voer en aanhou om nou met die staat saam te werk vir die groei en ontwikkeling van die wildbedryf.”

Hy sê die eerste fase van die sagteware-ontwikkeling is afgehandel en die platform sal binne die volgende maand aan boere bekend gestel word. Hou Landbouweekblad dop vir nog inligting.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot