AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beskermingsmaatreëls vir wild genoeg in covid-tyd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Antonie Broodryk
Ter illustrasie. Foto: Antonie Broodryk
Die departement van bosbou, visserye en omgewingsake meen voldoende maatreëls bestaan reeds om die onwettige handel in wild te bekamp.

Die departement van bosbou, visserye en omgewingsake meen voldoende maatreëls bestaan reeds om die onwettige handel in wild te bekamp. Dit was daarom nie nodig om bykomende maatreëls in te stel sedert die aanvang van die covid-19-pandemie nie.

Mnr. Narend Singh, IVP-LP, het me. Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, in ’n parlementêre vraag gevra of daar in die lig van die verwoestende effek wat die pandemie op ekonomieë het, versterkingsmaatreëls ingestel is om die uitbreking van ’n ander soönotiese pandemie te keer deur kontak van mense met wilde diere te verminder.

Creecy het gesê die departement reeds in April 2015 begin met nakomings- en handhawingsaktiwiteite by die internasionale lughawe O.R. Tambo deur omgewingsbestuurinspekteurs te ontplooi.

Die funksie van die inspekteurs is om toe te sien dat voldoen word aan die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit (Wet 10 van 2004) en sy regulasies, die konvensie oor handel in bedreigde spesies (Cites), regulasies vir bedreigde of beskermde spesies (Tops) en die regulasies vir uitheemse en indringerspesies wanneer wild in- en uitgevoer word. Hulle doen ook diens by ander ingangspoorte wanneer wild in- en uitgevoer word.

Sy het gesê die staat is daartoe verbind om onwettige wildhandel te bestry en alle wetgewende owerhede werk saam om die kwessie aan te pak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot