Mnr. Johan Harlaar van A-Square Safaris op Delmas (regs) wys hoe dit ’n jagter se lewe vergemaklik.
Dit is vir enige fabrikaat en grootte geweer geskik.
Hy het ook ’n draband ontwerp waarmee een mens ’n kleinerige bok, soos ’n springbok of rooibok, alleen uit die veld kan dra.