AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dringende opname oor verliese in wildbedryf

akkreditasie
Foto: Jasper Raats
Foto: Jasper Raats
Wildbedryf SA (WRSA) het ’n opname saamgestel om die impak van Covid-19 op die Suid-Afrikaanse wildbedryf te bepaal.

Wildbedryf SA (WRSA) het ’n opname saamgestel om die impak van Covid-19 op die Suid-Afrikaanse wildbedryf te bepaal.

Die inligting wat hieruit spruit, sal aan provinsiale en nasionale owerhede oorgedra word vir kennisname as hulle herstelplanne vir die wildbedryf oorweeg, sê me. Adri Kitshoff-Botha, uitvoerende hoof van WRSA.

Die opname is nie net vir WRSA lede nie, maar vir alle wildboere. Enige wildboer kan die skakel https://forms.gle/kdz1Gh7KXEw6CVBS7 gebruik en die opname voltooi.

Kitshoff-Botha wys daarop dat antwoorde op die vrae oor spesifieke geldelike verliese nie verpligtend is vir die wildboere is wat verkies om dit nie beskikbaar te stel nie. “Hoe meer inligting ons egter beskikbaar het, hoe beter.”

WRSA verseker alle deelnemers dat inligting wat verkry word, vertroulik hanteer sal word en slegs gebruik sal word om ’n gekonsolideerde verslag op te stel van die geraamde verliese in die Suid-Afrikaanse wildbedryf weens die Covid-19-pandemie.

Boere moet egter vinnig werk, want die eerste inligting moet reeds Maandagoggend in Limpopo voorgelê word en WRSA verwag dat ander provinsies en selfs nasionale departemente dit ook sal versoek. “Ons sal dit waardeer as alle wildboere hul voltooide opnames teen Saterdagmiddag 25 April 2020 kan indien,” sê Kitshoff-Botha.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot